Spelling suggestions: "subject:"bindustrial power trucks -- seats"" "subject:"bindustrial power trucks -- beats""
1 |
The use of seating systems to reduce whole body vibration exposure in the SA industryGunaselvam, A. J. M. (Ariyamalar Jessica Miriam) 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to investigate the specification and use of
appropriate seating systems to reduce whole-body vibration exposure in typical
vehicles used in South African industry. As part of this study six suspension
seats, which the manufacturers claim satisfy the requirements in ISO 7096
(2000), were tested. Six test subjects, three light and three heavy as specified
in ISO 7096, were used to estimate the seat transmissibility functions in the
vertical direction of the six different suspension seats. Transmissibility
functions were measured in the laboratory using two excitation levels, 1m/s2
and 2 m/s2 r.m.s., of broadband frequency vibration and a spectrum
approximating the EM5 spectral class in ISO 7096. SEA T values were
calculated for operational vibration data measured in an articulated dump truck
and a three-wheeled logger. It was shown that SEAT values for the EM1
spectral class could not be reliably estimated from seat transmissibility
functions and need to be measured directly in the time-domain. The
measurement procedures and seat selection criteria developed in this research
project were used to compile a set of "Design Guidelines for Seat Selection for
Whole-Body Vibration Control in Industrial Vehicles". These guidelines will
provide manufacturers with an easy-to-implement methodology to control
whole-body vibration transmitted to the operators of industrial vehicles and to
comply with international regulations for whole-body vibration transmission. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die spesifikasies en gebruike van geskikte
sitplek stelsels van uit Suid Afrikaanse industriële voertuie, wat heel-liggaam
vibrasies verminder, te ondersoek. Ses suspensiesitplekke, wat deur die
vervaardigers voorgeskryf word, is getoets om te sien of hulle aan die ISO
7096 (2000) vereistes voldoen. Ses persone, waarvan drie lig en drie swaar is,
soos in ISO 7096 voorgeskryf, is gebruik om die sitplek oordragsfunksies in die
vertikale rigting vir die ses verskillende suspensiesitplekke te skat. Die
oordragsfunksies is in die laboratorium gemeet deur twee opwekkingsvlakke,
1m/s2 en 2m/s2 w.g.k., van wyeband frekwensie vibrasie en n spektrum beraam
tot die EMS spektrum soos in ISO 7096. 'SEA T' waardes was vanaf
operationele vibrasie data wat in ge-artikuleerde vragmotors en driewiel-
'loggers' gemeet is bereken. Daar is gewys dat betroubare 'SEAT waardes vir
die EM1 spektrum nie van sitplek oordragsfunksies geskat kan word nie, maar
dat dit eerder direk van die tyd-gebied afgelees moet word. Die metings
prosedures en die sitplek keuse vereistes wat in die navorsingsprojek ontwikkel
is, is gebruik om "Ontwerp Riglyne vir Sitplek Keuse Vereistes vir Heel-
Liggaam Vibrasie in Industriële Voertuie" saam te stel. Hierdie riglyne sal
vervaardigers met maklik toepasbare metodes toerus om heel-liggaam
vibrasie, wat oorgedra word na industriële voertuig operateurs, te beheer en
om aan internasionale regulasies t.o.v. heel-liggaam vibrasie oordrag te kan
voldoen.
|
Page generated in 0.099 seconds