• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Evaluering van grondvoorbereidingspraktyke wat in die wingerdbedryf uitgevoer word in terme van geselekteerde grondfisiese eienskappe

Kritzinger, Daniel Jacobus 03 1900 (has links)
Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The study was conducted in the Western Cape Province to investigate the effect of soil preparation on selected soil physical properties. This study was necessitated by the negative effects that high soil bulk density has on the growth and production of a vine. Soil preparation in South Africa are applied to remove root limiting layers in the subsoil and to create a larger soil volume for root growth. The question is whether it is always necessary because of the destruction of macropore structure and also the high costs that is involved. The study includes different soil forms, different depths of tillage, different tillage operations and also the change of soil physical properties with time. Soil physical properties that was investigated include, bulk density (cloth method), infiltration (mini disk infiltrometer and double ring infiltrometer), shear strength (pocket vane tester), soil strength (penetrometer) and root distribution (profile wall method). The main finding was that the positive effects of soil preparation were still clear after 25 years. The bulk density, shear strength, penetration resistance and infiltration with the double ring infiltrometer of the deeper soil preparation practices were considerably lower than those of undisturbed soil. Soil preparation shallower than 60 cm recompacted more than the deeper tillage treatments. Hydraulic conductivity with the mini disk infiltrometer yielded mixed results. This was mainly because measurements represented hydraulic conductivity through the whole profile and therefore can be influenced by many factors. Root distribution has increased with depth of tillage and the effect was clear at Nietvoorbij in the deeper (> 60 cm) soil preparation treatments. There were no significant difference between the two soil preparation methods (delve plough and soilmix) at Kanonkop, although the effect of secondary compaction by the soilmix was quite clear. Recompaction over a year was clear in the 2009 and 2010 tillage treatments at Broodkraal. The methods that were used to determine the soil physical properties have all yield good results. At all the sites the tillage treatments generally yielded better results than the undisturbed soils. It was also clear that the longer the time after tillage the smaller become the difference between the tillage treatments and the undisturbed soils. Recompaction did occur and therefore soil preparation might possibly be applied again before new vines wants to be planted. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie is in die Wes-Kaap Provinsie gedoen om die effek van grondvoorbereiding op geselekteerde grondfisiese eienskappe te ondersoek. Hierdie studie is genoodsaak deur die nadelige gevolge wat hoë gronddigthede op die groei en produksie van ’n wingerdstok het. Grondvoorbereiding in Suid-Afrika word toegepas om beperkende lae in die ondergrond te verwyder en sodoende ‘n groter grondvolume vir wortelgroei beskikbaar te stel. Die vraag is egter of dit altyd noodsaaklik is weens die vernietiging van voorkeur vloeikanale en die hoë kostes wat daarmee gepaard gaan. Die studie sluit verskillende grondvorms, verskillende dieptes van bewerking en verskillende tipes bewerking in asook hoe die toestande met verloop van tyd verander. Grondfisiese eienskappe wat ondersoek is, sluit in: bulkdigtheid (kluitmetode), infiltrasie (“mini disk” - en dubbelring infiltrometer), skuifsterkte (skroefbladmeter), grondsterkte (penetrometer) en wortelverspreidings (profielwand metode). Die studie is uitgevoer by drie verskillende proeflokaliteite, nl. Nietvoorbij, Kanonkop en Broodkraal. Die vernaamste bevindings was dat die grondvoorbereidingsbehandelings se voordelige effek oor die langtermyn, na 25 jaar, steeds duidelik waarneembaar was. Die bulkdigtheid, skuifsterkte, penetrasieweerstand en infiltrasie met dubbelring infiltrometer van die dieper grondbewerkingspraktyke was aansienlik laer as die kontrole behandelings (onversteurde grond) gewees. Die grondvoorbereidingsaksies vlakker as 60 cm het tot ʼn mate weer herverdig. Hidrouliese geleiding met minidisk infiltrometer het baie wisselvallige resultate opgelewer. Dit is hoofsaaklik omdat die meting die geleiding deur die hele profiel verteenwoordig en daar baie faktore is wat dit kan beïnvloed. Die wortelverspreiding het met diepte van grondbewerking toegeneem en die langtermyn voordelige effek was duidelik by Nietvoorbij in die dieper (> 60 cm) grondvoorbereidingsbehandelings sigbaar. Die twee grondvoorbereidingspraktyke (dolbewerking en “soilmix”) by Kanonkop het nie betekenisvol van mekaar verskil nie, alhoewel die effek van sekondêre kompaksie soos veroorsaak deur die “soilmix” implement, duidelik was. Herverdigting oor die tydperk van ’n jaar was duidelik tussen die 2009- en 2010 bewerking by Broodkraal. Die metingsmetodes waarmee die grondfisiese eienskappe ondersoek is, het almal goeie resultate gelewer. By al die proeflokaliteite het die bewerkingsbehandelings oor die algemeen beter resultate as die kontrole-behandelings (onversteur) gelewer. Hoe langer die tydperk na grondvoorbereiding hoe kleiner was die verskil tussen die bewerkingsbehandelings en die kontrole. Herverdigting het wel voorgekom en daarom sal grondvoorbereiding moontlik weer toegepas moet word wanneer nuwe aanplantings gemaak word.
2

IsiNdebele influence on Sepedi learners around the Dennilton Region in the Limpopo Province

Thamaga, Lesetje Johannah 07 December 2012 (has links)
Language contact is a universal phenomenon found in bilingual or multilingual societies. It is the basic and distinct quality of every culture. Language is the means by which people communicate, express their points of views, say what their feelings are and attach names to objects. As multicultural as South Africa is, it is almost impossible for one not to have an encounter with other people’s languages. This study therefore aims at investigating the influence of IsiNdebele on Sepedi learners at the primary schools around the Dennilton region in the Limpopo Province. Much has been said about language contact and its influence in urban areas but no study has yet been conducted in rural areas focusing on Sepedi and IsiNdebele speakers. In their works, researchers such as Malimabe (1990:12), Pettman (1993:3), Calteaux (1996:187) point out that urbanization has brought diverse cultures together in the townships and workplaces. To curb their language differences, lingua franca like Tsotsitaal, Iscamtho, Fanagalo and others inevitably emerged. The same happened in the Limpopo Province when the AmaNdebele came to the farms and mines seeking employment at the Marble Hall and Groblersdal areas, and some did find a place of refuge in these areas. As Pettman (1993:3) notes, various races, using different languages cannot occupy the same territory and live in daily contact without being mutually affected; each will acquire something from and in turn give something to the other. In Chapter One, the Constitutional requirement as well as the progress made in the teaching and learning of isiNdebele at the primary schools in the Dennilton region is explored. The findings in Chapter Two reveal that Amandebele children still speak isiNdebele at home but Sepedi at school. At some schools, the learners who take Sepedi first language and those who take isiNdebele first language are accommodated in one class and only separate during their first language instruction periods. This is done because of the shortage of classes but will obviously promote cross language influence, such as code-switching and code-mixing. The findings reveal that language influence is also perpetuated by multilingual families and educators. The isiNdebele speaking learners and teachers bring isiNdebele to the learning environment; hence the Sepedi speaking learners in these schools experience difficulties adjusting to the use of appropriate, standard Sepedi when they speak or write essays. The isiNdebele phonological sounds as in [z] mzala for Sepedi [ts] motswala ’cousin’, [dl] dlala for Sepedi [b] bapala ‘play’, [v] vula for Sepedi [β] bula etc. are observed to be infiltrating the Sepedi sound system and are outlined in Chapter Three. After examining the learners’ written work in Chapter Four, it is observed that there is the adaptation of phonemes on the morphological, semantic and the syntactical disciplines from isiNdebele into Sepedi lexical stock. Chapter Five recapitulates the whole study. Recommendations by the language teachers and the researcher to the Limpopo Education Department, the parents and all stakeholders involved in the teaching and learning of languages are stated in this concluding chapter. AFRIKAANS : Taalkontak is ’n universele fenomeen in tweetalige of veeltalige gemeenskappe. Dit is die basiese en onderskeidende kwaliteit van enige kultuur. Taal is die instrument waarmee mense kommunikeer, hul menings lug, hul gevoelens uitdruk en objekte benoem. Dit is byna onmoontlik om in ’n multikulturele Suid-Afrikaanse konteks nie kontak te hê met ande tale nie. Dié studie stel ondersoek in na die invloed van IsiNdebele op Sepedi leerders in laerskole rondom die Dennilton area in die Limpopo provinsie. Baie is al gesê oor taalkontak en die invloed daarvan in stedelike areas, maar geen studie is al onderneem in plattelandse gebiede wat fokus op Sepedi en IsiNdebele sprekers nie. In hul ondersoeke het navorsers soos Malimabe (1990:12), Pettman (1993:3), Calteaux (1996:187) daarop gewys dat verstedeliking diverse kulture saamgebring het in informele nedersettings en werkplekke. Om taalverskille te oorkom, het lingua francas soos Tsotsitaal, Iscamtho, Fanagalo en ander ontwikkel. Dieselfde het in die Limpopo provinsie gebeur toe die AmaNdebele na plase en myne in die Marble Hall en Groblersdal areas gekom het om werk te soek. Sommige het ’n tuiste in hierdie areas gevind. Pettman (1993:3) noem dat verskillende rasse wat verskillende tale gebruik nie dieselfde gebied kan bewoon sonder om ondeling beïnvloed te word nie; elk sal iets van die ander nodig hê en beurtelings iets aan die ander gee. In hoofstuk 1 word die konstitusionele vereiste en die vordering wat gemaak is met die onderrig en en leer van isiNdebele in laerskole in die Dennilton area ondersoek. Die bevindinge in hoofstuk 2 wys daarop dat Amandebele kinders steeds isiNdebele tuis gebruik, maar Sepedi in die skoolopset. By sommige skole word leerders wat Sepedi en isiNdebele onderskeidelik as ’n eerste taal neem in een klas geakkommodeer en word hul slegs geskei gedurende eerste taalonderrigperiodes. Dié word gedoen weens ’n tekort aan klasse, maar sal vanselfsprekend kruistaal beïnvloeding bevorder soos kodewisseling en kodevermenging. Die bevindinge dui daarop dat taalbeïnvloeding ook aangewakker word deur veeltalige families en opvoeders. Die IsiNdebele leerders en opvoeders bring isiNdebele na die leeromgewing; daarom ondervind die Sepedi leerders in hierdie skole probleme met die gebruik van aanvaarbare standaard Sepedi as hul praat of opstelle skryf. Die isiNdebele fonologiese klanke soos [z] vir Sepedi, [ts] motswala, [dl] dlala vir Sepedi, [b] bapala, [v] vir Sepedi [β] bula ens. is besig om die Sepedi klanksisteem te infiltreer en word in hoofstuk 3 aangedui. Nadat die leerders se geskrewe werk in hoofstuk 4 geëksamineer is, is bevind dat ’n aanpassing van foneme op die morfologiese, semantiese en die sintaktiese dissipline van die isiNdebele na Sepedi leksikale standard plaasvind. Hoofstuk 5 neem die algehele studie in oënskou. Voorstelle deur taalonderwysers en die navorser aan die Limpopo Onderwysdepartement, die ouers en alle rolspelers betrokke by die onderrig en leer van tale word in die slothoofstuk gestel Copyright / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2013. / African Languages / unrestricted

Page generated in 0.0526 seconds