• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die inheemse deliktereg van die Bakwena Ba Mogopa van Hebron in die ODI 1 distrik

Van der Merwe, Emily 11 1900 (has links)
Abduction / Adultery / Assault / Constitution / Defamation / Delict / Grounds of justification / Indigenous law / Intention / Legal maxims / Legal system / Legal values / Living law / Malicious damage to property / Negligence / Rape / Remedies / Seduction / Theft / Trespass / Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / In die studie word bepaal of die verskynsel wat algemeen as delik getipeer word, bekend is aan die inheemse reg en of daar na inheemse deliktereg in die gewone sin van die woord verwys kan word. Aangesien die lewende reg van 'n groep beinvloed kan word deur die mate van verwestersing wat plaasgevind het, is 'n mikrostudie in 'n semistedelike gebied gedoen ten einde te bepaal of eie waarde-oordele verplaas en vervang word wanneer daar van Westerse regsinstellings gebruik gemaak word. lnligting is ingesamel deur middel van gesprekvoering met 'n paneel van kundige mans en vrouens en is getoets aan beskikbare literatuur. Daar is gepoog om nie net die regsbeginsels te identifiseer en te omskryf nie, maar om ook kennis te neem van daardie kultuurinstellings en sosiale prosesse wat buite die reg funksioneer. Alhoewel dit moontlik is om die algemene beginsels van 'n delik te identifiseer asook die verskeie subjektiewe regte waarop inbreuk gemaak kan word, moet die eiesoortige aard daarvan deurentyd in gedagte gehou en verreken word teen die ongespesialiseerde aard van die inheemse reg. Daar is gevind dat die inheemse deliktereg van die bestudeerde groep duidelike tekens toon van aanpassings by nuwe omstandighede, maar tog met behoud van beproefde regsbeginsels en menslike waardes. / This study ascertains whether the phenomenon typified as indigenous law of delict is known to indigenous law and whether reference may be made to indigenous law of delict in the usual sense of the word. As the living law may be influenced by the measure of westernisation that took place, a micro study has been carried out in a semi-urban area in order to ascertain whether own value judgments are replaced or substituted when Western legal institutions are used. Information has been collected by way of interviews with a panel of knowledgeable men and women and controlled by reference to available literature. An attempt was made not only to identify and define legal principles, but also to take note of those cultural institutions and social processes functioning outside the law. Although it is possible to identify the general principles of delict as well as several subjective rights that may be infringed, the peculiar nature of delict must be borne in mind and set off against the unspecialised nature of indigenous law. The indigenous law of delict shows clear signs of adaptation to new circumstances, but there is evidence of the retention of proven legal principles and human values. / Private Law / L.L. D.
2

Page generated in 0.0317 seconds