• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Riglyne vir pleegouers by die bekendmaking van pediatriese MIV

Davin, Reda J. (Reda Johanna) 05 October 2011 (has links)
Afrikaans text / Die studie ondersoek die leemte aan teoreties gefundeerde riglyne om pleegouers in die bekendmakingsproses van hulle kind se MIV-positiewe status te ondersteun Die studie geskied binne die teoretiese raamwerk van ʼn intervensienavorsingsmodel. In die empiriese navorsing is die vrese en probleme van pleegouers by die bekendmakingsproses ondersoek. Daar is bevind dat hierdie vrese en probleme in ag geneem moet word in die beoogde riglyne. Die kognitiewe ontwikkeling van die kind is deur middel van ʼn literatuurstudie ondersoek om vas te stel watter kennis, denke en inligting die kind op verskillende ouderdomme begryp. Daar is bevind dat kinders wat MIV-positief is, moontlike agterstande ondervind en dat die riglyne gevolglik gebaseer moet word op die toenemende ontwikkeling van die kind, met begrip vir individuele ontwikkelingsverskille. Voorts is bevind dat pleegouers se eie gereedheid ʼn belangrike rol speel. Alhoewel die pleegouer die bekendmakingsproses self moet aanvoer en hanteer is dit belangrik dat die pleegouers deur ʼn interdissiplinêre span ondersteun en begelei sal word. / This study investigates the absence of theoretical grounded guidelines to support foster parents when disclosing paediatric HIV. The study was done within the theoretical framework of an intervention research model. The empirical research investigated the fears and problems experienced by foster parents during the disclosure process. It was found that these fears and problems should be taken into account when compiling guidelines. The child‟s cognitive development was researched by way of a literary study in order to determine what knowledge, thoughts and information the child is able to grasp at different ages. It was found that children who are HIV positive could possibly lag behind and that the guidelines should therefore be based on the accumulative development of the child, with consideration given to individual developmental differences. Furthermore, it was established that foster parents‟ own readiness plays an important role. For this reason the foster parents should be supported and guided by an interdisciplinary team, but that they themselves should take care and execute the process of disclosure. / Social Work / M. Diac. (Spelterapie)
2

Page generated in 0.101 seconds