• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Aspekte van Natuuromgewingsinvloede op Arbeidsprestasies / Christiaan Frederik Schoeman

Schoeman, Christiaan Frederik January 1955 (has links)
Natuuromgewingsinvloede en die psigologie : Algemeen en wetenskaplik word besef dat die mens deur sy omgewing beinvloed word. Hierdie omgewing word gevorm deur o.a. die sosiale milieu, die beskawings- en kultuurmilieu en die natuuromgewing . Die natuurmilieu kan in vier hoofverskyningsvorme ingedeel word: weer, klimaat, landskap en bodem .Die natuuromgewing kan die mens op velerlei wyses beinvloed. Eerstens kan die werking meer indirek van aard wees bv. die bodem en lug is draers van siektekieme, die natuur verskaf aan die mens voeding, water, voorsien die mens van die nodige roustowwe vir kleding, behuising, vir die ontwikkeling van die tegniek ens. Hierdie indirekte invloede word nie deur die "Geopsigologie" bestudeer nie , selfs al is daaruit weer invloede op die psige aantoonbaar. Dit sal wel nodig wees om in sommige opsigte daarna te verwys. / Proefskrif, Vrije Universiteit, Amsterdam 1955
2

Page generated in 0.0527 seconds