• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die ontslag van stakers op grond van deelname aan 'n beskermde staking

Naudé, Christelle 1 January 1997 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en die Wet op Arbeidsverhoudinge verleen aan werknemers die reg om te staak. Die reg is egter nie onbeperk nie. Op grond van die voldoening aan wetlike vereistes, word stakings as beskermd of onbeskermd geklassifiseer. Beskermde stakers kan ontslaan word weens wangedrag tydens die staking of op grond van die bedryfsvereistes van die werkgewer. Die werkgewer se bedryfsvereistes sal ontslag regverdig indien sy /haar vlak van toleransie bereik is. Dit sal die geval wees indien die werkgewer se besigheid met ondergang gedreig word of onherroeplike skade gaan ly, sou die staking voortduur. Aile relevante faktore moet egter in ag geneem word. Daar is nie tans 'n vasgestelde toets in die verband nie en daar word ook aan die hand gedoen dat billikheid, met inagneming van al die relevante faktore en omstandighede, die belangrikste oorweging moet wees. 'n Vasgestelde toets vir die bepaling van die werkgewer se vlak van toleransie, word afgekeur. / The Constitution of the Republic of South Africa and the Labour Relations Act give employees the right to strike. This right is, however, not unlimited. By reason of the satisfaction of statutory requirements, strikes are classified as protected or unprotected. Protected strikers may be dismissed for misconduct during the strike or by reason of the operational requirements of the employer. The employer's operational requirements will justify dismissal when his/her level of tolerance is reached. This will be the case when the employer's business is on the brink of extinction or about to suffer irreparable harm. All the relevant facts must however be taken into account. Currently there is no definite test in this regard and it is proposed that fairness, taking into account all the relevant facts and circumstances, be the overriding consideration. A specific test for the determination of the employer's level of tolerance must be rejected. / Economics and Management Sciences / LL.M.
2

Page generated in 0.0556 seconds