Spelling suggestions: "subject:"news -- distory -- To 70 A.D"" "subject:"news -- ahistory -- To 70 A.D""
1 |
Essene sectarianism as a Judaic alternative to Pharisaism and SadduceanismBotha, P. D. (Pieter Daniël) 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Essenism is, according to the data being discussed in this thesis, closely
associated with the Dead Sea Scrolls material and had alienated itself from Second
Temple Judaism as manifested through both Pharisaism and Sadduceanism. The
problem that presents itself is the fact that Essenism is sometimes seen, with
Pharisaism and Sadduceanism, as one of the three major trends within Second Temple
Judaism, albeit schismatic in origin and nature.
With Sadduceanism deriving its authority from the Temple and written Torah, and
with Pharisaism its authority from both the written Torah as well as the oral tradition of
the Sages, this thesis attempts to determine the criteria to be applied to cults of the
Second Temple period in order for them to be classified as being Judaic. This is done
in order to be able to establish what, in their own minds, set the Essenes apart from the
other two prominent groups. That their motivation for exclusiveness must have been
very strong becomes clear through the fact that, in their writings, the Essenes did not
see themselves as just another group within Judaism, but as the only true and
legitimate group.
The ultimate aims of this thesis therefore are, firstly to find out exactly what
constituted mainstream Second Temple Judaism according to certain historical and
religious factors as well as Judaic ha/achic interpretation. Secondly, the thesis attempts
to ascertain if Essenism met the determined criteria to be regarded as part of
mainstream Judaism, and if not, if it can be regarded as sectarian Judaism, or as a
separate religion altogether.
In view of all the abovementioned criteria discussed, the probable conclusion
would be that the sectarians from Qumran never thought of themselves as anything
other than Jews within the ha/achic tradition, even though it may have been a ha/acha
that may in certain respects have radically deviated from that of their fellow Jews. They
can therefore rightly be regarded as part of the Judaic tradition of the Second Temple
period. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Essenisme is, volgens die data bespreek in hierdie tesis, nou geassosiëer met
die materiaal van die Dooie See Rolle, en die eksponente daarvan het hulself vervreem
van Tweede Tempel Judaïsme soos gemanifesteer deur beide Fariseïsme en
Sadduseïsme. Die probleem wat homself voordoen, is dat Essenisme, saam met
Fariseïsme en Sadduseïsme, somtyds gesien word as een van die drie hoofstrominge
binne Tweede Tempel Judaïsme, alhoewelskismaties van aard.
Met Sadduseïsme wat sy outoriteit aan die Tempel en geskrewe Tora ontleen, en
Fariseïsme sy gesag van beide die geskrewe Tora en die mondelinge tradisie van die
Wyses, probeer hierdie tesis die kriteria bepaal wat toegepas kan word op kultusse van
die Tweede Tempel tydperk, om sodoende as Judaïsties geklassifiseer te kan word, al
dan nie. Dit word gedoen om vas te stel wat, in hul eie oë, die Esseners onderskei het
van die ander twee prominente groepe. Uit hul geskrifte kan 'n mens aflei dat die
Esseners se dryfveer vir eksklusiwiteit baie sterk moes gewees het, aangesien hulle
hulself nie net as nog 'n verdere groep binne die Judaïsme gesien het nie, maar in der
waarheid as die enigste ware en legitieme groep.
Die uiteindelike doel van hierdie tesis is dus eerstens, om vas te stel presies wat
verstaan kan word as Tweede Tempel Judaïsme, aan die hand van sekere historiese
en religieuse faktore, asook ha/aehiese interpretasie. Tweedens, probeer dit vasstelof
Essenisme aan die vasgestelde kriteria voldoen het om as deel van die hoofstroom
Judaïsme gesien te kan word, en indien nie, of dit gesien kan word as sektariese
Judaïsme, of as 'n heeltemal aparte godsdiens.
In die lig van al die bogemelde bespreekte kriteria, sal die waarskynlike
gevolgtrekking wees dat die sektelede van Qumran hulself nooit gesien het as enigiets
anders as Jode binne die ha/aehiese tradisie nie, alhoewel dit 'n ha/aeha was wat in
sekere opsigte radikaal verskil het van die van hul mede-Jode. Hulle kan gevolglik met
reg gesien word as deel van die Judaïstiese tradisie van die Tweede Tempel tydperk.
|
2 |
Josephus' reasons for the Jewish WarBenson, Derrick 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: In this thesis I will examine and discuss the reasons given for the Jewish War of AD
66 - 70. Reasons put forward by modern scholars specializing in the study of the
works of Flavius Josephus are examined and discussed. However, the bulk of my
study centres on the reasons that Flavius Josephus supplies for the war as found in his
major work Bellum Judaicum. One is lead to the conclusion that he firmly believes
that reasons on the human and transcendent planes contributed to the catastrophic
events that lead to the destruction of Jerusalem and the Temple.
The worldview of this Jewish priest, general and accomplished historiographer was
strongly influenced by the religious tenets of the Torah and the past history of the
Jewish nation. He cannot countenance the wicked and evil deeds committed
shamefacedly by his people against the clear standards that God had given to the
nation, and believes that retribution by God will follow. He cannot forget occasions
on the past when God intervened in the affairs of his nation by using a pagan world
power to accomplish the purposes of God. He sees a similar recurrence of the events
that lead to the destruction of the Jerusalem and the Temple in 587/6 BC being
manifested in the Jewish War of AD 66 - 70. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word die redes wat vir die Joodse Oorlog van AD 66-70 aangebied
word, ondersoek en bespreek. Veral die redes wat moderne geleerdes wat in die
bestudering van Flavius Josephus se werk spesialiseer, word nagespeur en bespreek.
Die grootste deel van die studie fokus egter op die redes wat Flavius Josephus self vir
die gebeurtenis voorhou, soos wat hy dit in sy belangrike werk, Bellum Judaicum,
uiteensit. 'n Mens kom tot die gevolgtrekking dat hy met groot oortuiging glo dat die
redes wat tot die katastrofiese gebeure rondom die vernietiging van Jerusalem en die
Tempel 'n bydrae gelewer het, op die vlak van sowel die menslike as bomenslike te
vinde is.
Die wêreldbeskouing van hierdie bedrewe geskiedskrywer en Joodse priester is deur
beide die Torah se godsdienstige voorskrifte en volksgeskiedenis sterk beïnvloed. Hy
kan nie sy steun aan die blatante en bose dade van sy volksgenote teen die duidelike
standaarde wat God gegee het, toesê nie. Volgens hom moes God se vergelding volg.
Hy kan ook nie vergeet hoe God in sy volk se verlede ingegryp het deur om goddelose
wêreldmagte aan te wend om sy Goddelike doelwitte te bereik nie. Hy gewaar 'n
soortgelyke herhaling van gebeurtenisse wat tot die vernietiging van Jerusalem en die
tempel in 587/6 vC gelei het, in die aanloop tot die Joodse Oorlog van AD 66-70.
|
Page generated in 0.0428 seconds