• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Doodvonnis in Suid-Afrika : dinamiek van nie-teregstelling en afskaffing

Visser, Gerhardus 04 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Executions were discontinued during November 1989. In February 1990 the State President announced a moratorium on executions. Since 27 July 1990 the Criminal Law Amendment Act, 1990 effected important changes to the substantive law and procedure regarding the death sentence. The "new" death sentence dispensation was applied by the courts and the moratorium would be lifted as soon as the new dispensation became effective. That never materialised. The death sentence issue was dealt with in a game of political compromise. Criminal law and the esteem of the Government suffered as a result. Judicial frustration and uncertainty developed regarding application of the death sentence. The opportunity was seized by the abolitionists to attain their ideal. The Constitutional Court declared the death sentence unconstitutional. Presently a final Constitution is being drafted which will probably finally do away with the death sentence. An effective process of denigration of the death sentence thus resulted from the moratorium on executions. / Teregstellings is gedurende November 1989 gestaak. Op 2 Februarie 1990 het die Staatspresident 'n moratorium op teregstellings afgekondig. Vanaf 27 Julie 1990 het die Strafregwysigingswet, 1990, belangrike verstellings aan die materiele en prosessuele reg met betrekking tot die doodvonnis gemaak. Die "nuwe" doodvonnisbedeling is deur die howe toegepas. Die moratorium sou opgehef word sodra die "nuwe bedeling" op dreef was. Dit het nie gebeur nie. 'n Spel van kornprornie-politiek random die doodvonniskwessie het horn afgespeel. Die strafregpleging en die Regering se aansien het daaronder gely. Regterlike frustrasie het posgevat en regsonsekerheid oar die toepassing van die doodvonnis het ontstaan. Die geleentheid is deur die afskaffers aangegryp om hul ideaal te verwesenlik. Die Konstitusionele Hof het die doodvonnis ongrondwetlik verklaar. Tans word 'n finale Grondwet geskryf wat waarskynlik die doodvonnis gaan afskaf. 'n Effektiewe proses van aftakeling van die doodvonnis het dus sedert die moratorium op teregstellings plaasgevind. / Criminal & Procedural Law / LL. M.
2

Doodvonnis in Suid-Afrika : dinamiek van nie-teregstelling en afskaffing

Visser, Gerhardus 04 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Executions were discontinued during November 1989. In February 1990 the State President announced a moratorium on executions. Since 27 July 1990 the Criminal Law Amendment Act, 1990 effected important changes to the substantive law and procedure regarding the death sentence. The "new" death sentence dispensation was applied by the courts and the moratorium would be lifted as soon as the new dispensation became effective. That never materialised. The death sentence issue was dealt with in a game of political compromise. Criminal law and the esteem of the Government suffered as a result. Judicial frustration and uncertainty developed regarding application of the death sentence. The opportunity was seized by the abolitionists to attain their ideal. The Constitutional Court declared the death sentence unconstitutional. Presently a final Constitution is being drafted which will probably finally do away with the death sentence. An effective process of denigration of the death sentence thus resulted from the moratorium on executions. / Teregstellings is gedurende November 1989 gestaak. Op 2 Februarie 1990 het die Staatspresident 'n moratorium op teregstellings afgekondig. Vanaf 27 Julie 1990 het die Strafregwysigingswet, 1990, belangrike verstellings aan die materiele en prosessuele reg met betrekking tot die doodvonnis gemaak. Die "nuwe" doodvonnisbedeling is deur die howe toegepas. Die moratorium sou opgehef word sodra die "nuwe bedeling" op dreef was. Dit het nie gebeur nie. 'n Spel van kornprornie-politiek random die doodvonniskwessie het horn afgespeel. Die strafregpleging en die Regering se aansien het daaronder gely. Regterlike frustrasie het posgevat en regsonsekerheid oar die toepassing van die doodvonnis het ontstaan. Die geleentheid is deur die afskaffers aangegryp om hul ideaal te verwesenlik. Die Konstitusionele Hof het die doodvonnis ongrondwetlik verklaar. Tans word 'n finale Grondwet geskryf wat waarskynlik die doodvonnis gaan afskaf. 'n Effektiewe proses van aftakeling van die doodvonnis het dus sedert die moratorium op teregstellings plaasgevind. / Criminal and Procedural Law / LL. M.

Page generated in 0.1174 seconds