• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 8
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 12
  • 12
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Vergelykende studie van enkele aspekte van die onderwysstelsels van Suid-Afrika en Suid-Korea

Metselaar, Anna Maryna 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Against the background of the social and economic problems of South Africa, certain aspects of the relatively successful education system of the Republic of South Korea are examined in this thesis with the purpose of gaining insight into the restructuring of the South African educational system and the influence that education has on society. The thesis is based mainly on a literature study. In the interpretation and comparison of information the structural- functional and systems approaches to educational provision were used, with the emphasis on the Confucian, African and Western ways of thinking (mentalities). In the thesis the contextual factors which influence the particularisation of the South Korean and South African educational systems are discussed, with specific reference to pre-school education, vocational and technical education, teacher training, moral education, parental involvement, distance and adult education and the financing of education. Certain conclusions and recommendations regarding South African education are also made. / Teen die agtergrond van die sosiale en ekonomiese probleme van Suid-Afrika word in hierdie verhandeling ondersoek ingestel na sekere aspekte van die relatief suksesvolle onderwysstelsel van Suid-Korea met die oog op die verkryging van moontlike insigte vir die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel en die invloed van onderwys op die samelewing. Die verhandeling berus hoofsaaklik op 'n literatuurstudie. In die interpretasie en vergelyking van gegewens is daar gebruik gemaak van 'n struktureel-funksionalistiese en sisteembenadering tot onderwysvoorsiening, met besondere klem op Confucianistiese, Afrika- en Westerse lewens- en wereldbeskouings (mentaliteite). In die verhandeling word die kontekstuele faktore wat 'n invloed het op die verbesondering van die onderwysstelsels van Suid-korea en Suid-Afrika bespreek. Daar word ook 'n ondersoek gedoen na voorskoolse onderwys, beroeps- en tegniese onderwys, onderwysersopleiding, morele onderwys, ouerbetrokkenheid, afstands- en volwassene-onderwys in die twee lande, asook die finansiering van onderwys. Sekere gevolgtrekkings en aanbevelings ten opsigte van Suid-Afrikaanse onderwys word laastens gemaak. / Educational studies / M. Ed. (Vergelykende Opvoedkunde)
12

Page generated in 0.0609 seconds