• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die bemagtiging van hoërskoolleerders in koshuise om seksuele misbruik aan te meld / Malan H.

Malan, Helena. January 2011 (has links)
Die fokus van hierdie artikel is om hoërskoolleerders in koshuise te bemagtig om seksuele misbruik te kan aanmeld. Kwalitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om te bepaal oor watter kennis die leerders beskik rakende die aanmelding van seksuele misbruik. Op grond hiervan word aanbevelings gemaak om dit vir hoërskoolleerders in koshuise moontlik te maak om seksuele misbruik aan te meld. Verskeie vrae is in fokusgroepe bespreek. Die vrae het gehandel oor wat seksuele misbruik is en deur wie en by wie en waar dit aangemeld moet word. Die aanbevelings wat gemaak word, sal genoemde leerders help om seksuelemisbruik–gevalle meermale aan te meld, aangesien hulle volledig ingelig sal wees oor wat seksuele misbruik is en wat dit impliseer. Verder sal hulle ten slotte ook weet wie dit moet aanmeld en by wie en waar. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
2

Page generated in 0.0257 seconds