• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Of nature and people : community-based natural resource management and land restitution at Makuleke

Louw, Francois Johannes 12 1900 (has links)
Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Social Anthropology at the University of Stellenbosch / Thesis (MA (Sociology and Social Anthropology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is an exploration of how a new development culture has been cultivated at the end of the 20th century in reaction to the ‘crisis of development’ and the need to bring relief to impoverished communities in an environmentally sustainable manner. I uncover the key constraints on and opportunities for sustainable development and Community-Based Natural Resource Management that have emerged in land restitution claims in conservation areas in South Africa. I look at how inherited socio-political pasts poise actors and influence the relationships and interactions between them, how the current nature-tourism industry works to the detriment of some and the benefit of other actors in terms of gaining economic success and ultimately how these two factors influence conservation-based CBNRM projects. I examine three cases, namely: the Aboriginal community in Kakadu National Park, the Khomani San in the Kalahari Gemsbok National Park and the Makuleke in Kruger National Park. Through this examination I draw specific conclusions: the repercussions of racial segregation policies puts community actors at a disadvantage when engaging with their partners; specific dynamics of the tourism industry threatens the success of CBNRM projects because the expected substantial benefits are not always guaranteed; and the lack of sound local governance impedes sustainable development at community-level. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is ‘n verkenning van hoe ‘n nuwe ontwikkelingskultuur gekweek is aan die einde van die 20ste eeu deur die ‘krisis van ontwikkeling’ en die noodsaaklikheid om verligting te bring aan verarmde gemeenskappe op ‘n omgewings-volhoubare wyse. Ek lig die beperkings en kerngeleenthede tot volhoubare ontwikkeling en Gemeenskaps-Gebaseerde Natuurlike Hulpbronbestuur uit wat in grondhervormingseise in bewaringsgebiede in Suid-Afrika na vore gekom het. Ek kyk na hoe die historiese sosio-politiese erflating rolspelers posisioneer en verhoudings en interaksies tussen hulle beïnvloed, hoe die huidige natuur-toerisme industrie tot die nadeel van sommige en voordeel van sekere ander rolspelers werk in terme van die verkryging van ekonomiese sukses en uiteindelik hoe hierdie twee faktore bewarings-gebaseerde GBNHB beïnvloed. Ek bestudeer drie gevallestudies, naamlik die Inboorling-gemeenskap in die Kakadu Nasionale Park, die Khomani San in die Kalahari Gemsbok Nasionale Park en die Makuleke in die Nasionale Kruger -Wildtuin. Analise lei my tot spesifieke gevolgtrekkings: die nagevolge van rasse-segregasie-beleid plaas gemeenskapsakteurs in ‘n benadeelde posisie wanneer hulle in interaksie is met hulle vennote; die spesifieke dinamika van die toerisme-industrie bedreig die sukses van GBNHB projekte omdat die verwagte noemenswaardige voordele nie altyd gewaarborg kan word nie; en die gebrek aan effektiewe plaaslike bestuur belemmer volhoubare ontwikkeling op gemeenskapsvlak.
2

The role of memory in urban land restitution : case studies of five families in Stellenbosch

Du Toit, Justin 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Sociology and Social Anthropology))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Limited academic work has paid attention to the memories generated by claimants engaged in the restitution process. My thesis thus sought to investigate the role of memory in urban land restitution, with specific focus on the Stellenbosch context. In my discussion, I highlight how claimant memories are not only generated by the restitution process but how the master narrative of restitution shapes the memories produced. I argue that claimant memories function and gain wider meaning within the collective memory, through which the master narrative of restitution shapes how they remember – and in so doing, how claimants reconstruct the place from which they were removed. My thesis elucidates how, through the individual narratives of removal and dispossession (and thus, the making of place), claimants position themselves as part of a particular and new form of “imagined community” of land claimants. The context of my research is focussed on the area previously known as Die Vlakte which was located in urban Stellenbosch. Dispossessed and displaced to the outskirts of Stellenbosch town in the early 1960s, the advent of democracy provided the former residents of Die Vlakte the opportunity to claim the land lost. The qualitative methodology of five selected case studies, sought to explore the following objectives of my study: Firstly, to examine how claimants remember and reconstruct the places from which they were removed (that is, the making of place); and secondly, to investigate whether these memories or individual narratives of place are shaped by the master narrative of restitution. By means of engaging prominent theorists and scholars on memory and the master narrative of restitution, my study analyses the various aspects of memory construction and reconstruction within the collective framework. The research points to the interdependent relationship between individual memory and that of collective memory. It is argued that individual memory can only function as part and in reference to the collective memory. Within the restitution process, research shows that the master narrative of restitution not only shapes but controls and organises memory on a collective and hence, individual level. My thesis argues that the individual memories of dispossession and removals of the claimants are similar to national narratives and hence, my thesis illustrates, that the five claimant memories of the place from which they were removed in Die Vlakte is shaped by the master narrative of restitution. Through relaying these narratives of removals and dispossession they thus draw on the master narrative of restitution (from which they derive legitimacy), in order to legitimise their own claim to land and in so doing, placing themselves within the “new” form of imagined communities of land claimants. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beperkte akademiese werk het aandag geskenk aan die herinnering wat deur eisers, wie betrokke was in die restitusieproses, gegenereer is. My tesis poog dus om die rol van herinnering in stedelike grondrestitusie, met spesifieke fokus op die Stellenbosch konteks. In my bespreking beklemtoon ek hoe eiserherinnering nie net gegeneer word deur die restitusieproses nie, maar hoe die meesternarratief van restitusie die herinnering wat geproduseer is, vorm. Ek voer aan dat eiserherinnering funksioneer en wyer betekenis verkry binne die kollektiewe herinnering, waardeur die meesternarratief van restitusie vorm hoe hulle onthou – en deur dit te doen, hoe eisers die plek waaruit hulle verplaas is waarvandaan hulle verwyder is, heropbou. My tesis verduidelik hoe, deur die individuele narratiewe van verwydering en onteiening (en dus, die skep van plek), eisers hul posisie inneem as deel van 'n besondere en nuwe vorm van "denkbeeldige gemeenskap‟ van grondeisers. Die konteks van my navorsing is gefokus op die area wat voorheen bekend was as Die Vlakte wat voorheen geleë was in die dorp Stellenbosch. Onteien en verdring tot die buitewyke van Stellenboschdorp in die vroeë 1960s, die koms van demokrasie voorsien aan die voormalige inwoners van Die Vlakte die geleentheid om die verlore grond te eis. Die kwalitatiewe metodologie van vyf gekose gevallestudies poog om die volgende doelwitte van my studie noukeurig te bestudeer: Eerstens, om te ondersoek hoe eisers die plekke waarvan hulle verwyder is onthou en heropbou; en tweedens om te ondersoek of hierdie herinneringe of individuele narratiewe van plek deur die meersternarratief van restitusie gevorm word. Deur gesprekvoering met prominente teoretici en kundiges op die gebied van herinnering en die meesternarratief van restitusie, analiseer my studie die verskeie aspekte van herinnering-opbou en heropbouing binne die kollektiewe raamwerk. Die navorsing wys na die interafhanklike verhouding tussen individuele herinnering en die van kollektiewe herinnering. Daar is aangevoer dat individuele herinnering slegs kan funksioneer as deel van en in verhouding tot die kollektiewe herinnering. Binne die restitusieproses wys navorsing dat die meesternarratief van restitusie nie net herinnering vorm nie, maar dit ook beheer en organiseer op 'n kollektiewe en dus individuele vlak. My tesis voer aan dat die individuele herinnering van onteiening en vverwydering van die eisers soorgelyk is aan nasionale narratiewe en dus illustreer my tesis dat die herinnering van die vyf eisers oor die plek waarvan hulle verwyder is in Die Vlakte, gevorm is deur die meesternarratief van restitusie. Deur hierdie narratiewe van verwydering en onteiening te vertel, ontleen die eisers aan die meesternarratief van restitusie (waaruit hul wettiging voortkom), om sodoende hul eie eis om grond wettig te verklaar, en deur dit te doen, hulself te plaas in die “nuwe” vorm van verbeelde gemeenskappe van grondeisers.

Page generated in 0.1281 seconds