• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Assessore : 'n penologiese oorsig

Pretorius, Alta. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die penologiese perspektief rakende die ontwikkeling/ doel en funksionering van leke-assessore is die onderwerp van hierdie verhandeling. Leke-deelname in die regsplegingstelsel kan terug­ gevoer word na 1657. Deur die latere oorname van Engelse regsbeginsels1 word die juriestelsel in die Suid-Afrikaanse reg geinkorporeer. Na die afskaffing van die juriestelsel in 1969 berus die beantwoording van sowel feite- as regsvrae slegs by die voorsittende beampte. Hierdie situasie is as onaan­ vaarbaar beskou en grater leke-deelname word bepleit. Dit is egter eers in 1991 dat die aanwending van leke-assessore in die Suid-Afrikaanse regstelsel 'n realiteit word. Een van die voorvereistes vir die aanstel van assessore is dat die aanstelling dienstig vir die regspleging moet wees. Die vraag waarmee penoloe en juriste worstel, is of die aanwending van assessore tans wel bevorderlik vir gesonde regspleging is. Uit empiriese navorsing het dit geblyk nie die geval te wees nie. Derhalwe word 'n opleidingsprogram vir assessore voorgestel / The subject of perspective on tioning of lay justice. this dissertation is a penological the development/ purpose and tunc­ assessors in the administration of The use of lay assessors can be traced back as far as 1657. As a result of the adoption of the British law principles/ the jury system was incorporated in South African law. After the abolition of the jury in 1969/ the answering of factual and judicial questions resides in the presiding officer. This situation was unacceptable and lay participation was advocated. The use of lay assessors became a reality in 1991. The prerequisite for the appointment of an assessor is that it should be expedient for the administration of justice. But are the use of lay assessors beneficial at this stage? From the empirical research it is evident that it is not beneficial at all and therefore the researcher recommends a training programme for lay assessors. / Penology / M.A. (Penologie)
2

Page generated in 0.0552 seconds