Spelling suggestions: "subject:"limiet"" "subject:"limiete""
1 |
Misconceptions of the limit concept in a Mathematics course for Engineering studentsJordaan, Tertia 28 February 2005 (has links)
In this investigation an attempt was made to determine the misconceptions that engineering students have of the idea of a limit. A comprehensive literature study showed that there are a number of common misconceptions that students normally form. The empirical investigation was done in two phases. A questionnaire on the idea of a limit was given to the students during the first phase. During the second phase six interviews were conducted. The findings were grouped according to the nature of a limit and students' views on the relationship between the continuity of a function at a point and the limit at that point. An analysis of these findings led to the identification of the misconceptions that these students have of the idea of a limit. / In hierdie ondersoek is gepoog om die wanbegrippe wat
ingenieursstudente van die limietbegrip vorm, bloot te stel. 'n
Omvattende literatuurstudie het 'n aantal algemene wanbegrippe aan
die lig gebring. Die empiriese ondersoek het in twee fases plaasgevind.
Tydens die eerste fase is 'n vraelys aan die studente gegee in 'n poging
om meer te wete te kom van hulle begrip van 'n limiet. Die vraelys is
opgevolg deur ses onderhoude. Die responsies is gegroepeer in terme
van die aard van 'n limiet en studente se sienings van die kontinuiteit
van 'n funksie by 'n punt en die limiet by daardie punt. Die analisering
van hierdie responsies het die identifisering van 'n aantal wanbegrippe
by hierdie groep studente moontlik gemaak. / Educational Studies / M.Ed. (with specialisation in Mathematics Education)
|
2 |

Page generated in 0.0344 seconds