Spelling suggestions: "subject:"alaria -- namibia"" "subject:"alaria -- wamibia""
1 |
Malaria in Namibia : a community studyUdjombala, Hilka Tuyenikelao 03 1900 (has links)
Thesis (Mcur)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The researcher has identified several problems in the North West Health
Directorate community of Namibia regarding malaria and malaria related deaths.
Against this background the study was undertaken to:
• Identify the attitude(s) of the community towards malaria.
• Determine the community's knowledge of malaria.
• Determine the prevention strategies the community employed to guard
against malaria.
• Make recommendations.
Methodological triangulation was used to obtain data and the findings reflected
the following:
• Lack of knowledge about malaria, its causes, management and prevention
due to lack of adequate health information.
• Socio-cultural factors have an influence on the community's knowledge of
malaria, their attitudes towards malaria and on strategies employed by the
community to prevent malaria.
Recommendations included provision of proper and adequate health information
to the community by health workers, increasing community participation in order
to enhance attitude change and co-ordination and collaboration between
traditional healers and the Ministry of Health and Social Services.
Keywords: malaria I community I prevention I knowledge I attitudes / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorser het verskeie probleme rakende malaria en malaria verwante
sterftes in die gemeenskap van die Noordwes Gesondheidsdirektoraat van
Namibië geïdentifiseer. Teen hierdie agtergrond is die studie gedoen om:
• Die houding van die gemeenskap teenoor malaria te identifiseer.
• Die gemeenskap se kennis omtrent malaria te bepaal.
• Die voorkomende strategieë wat die gemeenskap toepas om malaria te
voorkom te bepaal.
• Aanbevelings te maak.
Metodologiese triangulasie is gebruik om data te verkry en die bevindinge het die
volgende gereflekteer:
• Gebrek aan kennis aangaande malaria, die oorsake, hantering en
voorkoming van malaria as gevolg van 'n gebrek aan voldoende
gesondheidsinligting.
• Sosio-kulturele faktore beïnvloed die gemeenskap se kennis van malaria,
hul houding teenoor malaria en die strategieë wat hul toepas om malaria
te voorkom.
Aanbevelings sluit in die voorsiening van korrekte en voldoende
gesondheidsinligting aan die gemeenskap deur gesondheidswerkers, verhoging
van gemeenskapsdeelname om houdingsveranderinge teweeg te bring asook
om die koërdinasie en samewerking tussen tradisionele helers in die Ministerie
van Gesondheid en Welsyn te verbeter.
Sleutelwoorde: malaria I gemeenskap I voorkoming I kennis I houding.
|
Page generated in 0.0594 seconds