• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Bahai-geloof in Suid-Afrika : n' Godsdienswetenskaplike studie / The Bahai faith in South Africa : a religious study

Schulz, Johannes Joagim Christoffel 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Baha'i-geloof is 'n nuwe onafhanklike wereldreligie en is redelik onbekend onder die bree Suid-Afrikaanse publiek. Hierdie kwalitatiewe studie (gebaseer op die fenomenologiese metode) het ten doel om die Baha'i-fenomeen op 'n nie-veroordelende wyse sander vooroordele te beskryf en om die Baha'is se eie Suid-Afrikaanse ervaring te registreer. Dit geskied eerstens deur 'n bespreking van die Baha'ise historiese gebeure (deel 1). Op hierdie wyse word die geloof in sy religieuse familiegroepering geplaas. Terselfdertyd verklaar hierdie deel die ontstaan en ontwikkeling van die Baha'i-geloof wereldwyd en in Suid-Afrika. Dit herdefinieer die verbondsgedagte en toon hoe Baha'is die eenheidsgedagte en die uitlewing van Baha 'u' llah se boodskap via die skepping van 'n Administratiewe orde vormgee. Sentrale Baha'i-konsepte (deel 2) aangaande die geestelike dimensie van die geloof word hierna aangestip. Dit word uitgebou met ongestruktureerde onderhoude met versigtig gekose deelnemers, waarin Baha'is dus self hul geloof in terme van die Baha'i-administrasie, wette, byeenkomste en bepalings, Godsbegrip en eskatologie sowel as hul antropologie en geskiedenis uitspel. Dit word ooreenkomstig die sentrale temas bespreek sodat 'n Baha'i-geheelbeeld gekonseptualiseer kan word. Dit word afgesluit met 'n bespreking van die Baha'i-wereldstaat as die vervulling van die profesie van die nuwe hemel en aarde. Verskeie gevolgtrekkings word uit hierdie data gemaak. Dit toon hoe die Baha'is Baha'u'llah se boodskap as sleutel gebruik sodat die moderne mens na die vestiging van 'n nuwe wereldkultuur gelei word. Hierdie strewe bekragtig die Baha'i-strategie en motto van eenheid in die verskeidenheid, en word as die oplossing vir die hedendaagse probleme van die moderne mens aangebied. Daar word dan met die Suid-Afrikaanse Baha'i-toekomsbeskouing afgesluit. / The Baha'i Faith is a new independent world religion and is vastly unknown to the South African public. The purpose of this qualitative research (based on the phenomenological method) is to describe the Baha'i phenomenon in an unbiased, non-judgemental way so that the own South African Baha'i experience is registered. The Baha'i history (part 1) is discussed first in order to place this faith in its own religious framework and to explain its origin and development worldwide as well as in South Africa. It establishes the message of the Covenant and shows how Baha'is are proclaming the unity idea and the message of Baha'u'llah via the establishment of the Administrative order. Central Baha'i concepts (part 2) concerning the spiritual dimension of the Baha'i faith are explored. It is expanded via unstructured interviews with carefully selected participants in order to let Baha'is explain their own administration, laws and regulations, concepts about God and their escatology as well as their anthropology and history. This is done in accordance to the central themes so that a total picture of Baha'i could be conceptualised. It ends with a discussion of the Baha'i worldstate as the fulfillment of the new heaven and earth prophecy. Different conclusions are made from these data. It shows how the Baha'is are using Baha'u'llah's message as the key in order to lead man to the establishment of a new modern world culture. This culture will be the fulfillment of the Baha'i strategy and motto of unity in diversity and serves as the Baha'i answer to the modern day problems. The thesis ends with the South African expectations of the future / Religious Studies and Arabic / D.Th. (Religious Studies)
2

Page generated in 0.0827 seconds