• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The technology-mediated worlds of American families

Pigeron, Elisa, January 1900 (has links)
Thesis (Ph. D.)--UCLA, 2009. / Vita. Description based on print version record. Includes bibliographical references (leaves 230-245).
2

Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding / The influence of modern-day societal phenomena on family education

Du Plessis, Susan 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die gesin word as die kemeenheid in die samelewing beskou en speel 'n belangrike rol in die opvoeding, versorging en sosialisering van die kind, asook in die instandhouding van die samelewing. In vele opsigte vertoon die eietydse gesinslewe tekens van disorganisasie, soos in die hoe egskeidingsyfer, gesinsverbrokkeling, gesinsmoord, hoe voorkoms van buite-egtelike verhoudinge en saamwonery weerspieel word, en bestaan daar tereg kommer oor die funksionering van en opvoedingsbegeleiding in die gesin. Eietydse samelewingsverskynsels oefen 'n wesenlike en belemmerende invloed op die opvoeding van die kind en jeugdige in die gesin uit en dra by tot die toenemende kwesbaarheid van die eietydse kemgesin. Vanwee die eise waaraan hedendaagse gesinsopvoeding onderwerp word, is dit nodig dat die erosie in die gesinslewe teegewerk moet word. Hierdie studie poog om die verband tussen gesinsopvoeding en eietydse samelewingsverskynsels so te interpreteer dat riglyne vir die instandhouding van 'n toereikende gesinslewe geformuleer kan word. / The family is regarded as the basic unit of society and it plays an important role in the education, care and socialisation of the child, and in the maintenance of society. In many instances, contemporary family life shows signs of disorganisation, such as the high divorce rate, family disintegration, family murders, high incidence of extramarital relationships and cohabitation, and arouse concern about the functioning of and educational guidance within family life. Modem-day societal phenomena have a detrimental effect on the education of the child and youth in the family and contribute to the vulnerability of the contemporary nuclear family. Given the stringent demands which face today's family education, it has become necessary to counteract the erosion of family life. This study attempts to determine the relation between family education and modern-day societal phenomena to such an extent that guidelines for the preservation of adequate family life can be formulated. / Educational Studies / M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
3

Page generated in 0.0769 seconds