• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Opvoedkundig-sielkundige ondersoek na selfmutilering by adolessente

Wehmeyer, Welma 31 December 2006 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / The goal of this study is to understand the phenomenon of self mutilation by adolescents, with whom there is no developmental or mental barrier, from an educational-psychological perspective. A literature study was undertaken to investigate the nature, classification, causes and treatment of self mutilation, as well as the Educational Psychological Relations Theory. The self mutilation of adolescents was placed within the Educational Psychological Relations Theory framework. The research results showed that selfmutilation, with adolescents with whom there is no developmental or mental barrier, is a symptom of disharmonic intra- and interpsychic processes, as it is understood within the Educational Psychological Relations Theory. Self mutilation is used as a coping mechanism to regulate unpleasant emotional experiences. The empirical study also showed that an impoverished educational climate contributes to the development of self mutilation by adolescents. / Die doel van hierdie studie is om die verskynsel van selfmutilering by adolessente, by wie daar nie ontwikkelings- of geestesgestremdheid aanwesig is nie, vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige perspektief te verstaan. Aan die hand van die literatuurstudie is die aard, klassifisering, oorsake en behandeling van selfmutilering, asook die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie verken. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie is as raamwerk gebruik waarbinne die verskynsel van selfmutilering by adolessente ondersoek is. Die navorsingsresultate het aan die lig gebring dat selfmutilering, by adolessente by wie daar nie geestes- of ontwikkelingsgestremdheid teenwoordig is nie, 'n simptoom is van disharmoniese intra- en interpsigiese gebeure soos dit verstaan word binne die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie. Selfmutilering word gebruik as 'n verdedigingsmeganisme waarmee onaangename belewinge gereguleer word. Die empiriese studie het ook getoon dat 'n onbevredigende opvoedingsklimaat 'n groot bydrae lewer tot die ontwikkeling van selfmutilering by adolessente. / Educational Studies / M. Ed. (with specialiation in Guidance and Counseling)
2

Page generated in 0.0886 seconds