• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Mentorskap as begeleidingshandeling

Dreyer, Johannes Machiel 10 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In die verhandeling word mentorskap as 'n begeleidingshandeling ondersoek. Die oorsprong van mentorskap word nagespeur, enkele deur tyd beproefde kenmerke van mentorskap word bespreek en heersende praktyke ter bevordering van mentorskap word met die van vervloe eras vergelyk. 'n Uiteenlopende verskeidenheid opvattinge oor mentorskap word aan die orde gestel: benewens die standpunte van eietydse ontwikkelingpsigoloe, beroepskundiges, onderwys- en opvoedkundiges word die klassieke opvatting van mentorskap (socs wat dit weergegee is in die Odusseia en die Les Adventures de Telemaque, die werke van onderskeidelik Homerus en Fenelon) ook ender die loep geplaas. In die laaste afdeling word 'n aantal gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak met betrekking tot die doelstellings, aard, kenmerke en waarde van mentorskap, faktore wat die eindresultate van mentorskap kan beinvloed en die bekwaamhede en persoonseienskappe van mentors. Die aanbevelings sluit riglyne vir die effektiewe hantering van problematiese aangeleenthede rondommentorskap, ender meer die verpragmatisering en formalisering daarvan, in. / In this dissertation mentoring as a form of guidance is researched. The origin of mentoring is investigated, a few characteristics of mentoring which have stood the test of time are discussed and prevailing practices promoting mentoring are compared with those of bygone eras. A diverse variety of approaches to mentoring are presented: in addition to the views of contemporary behavioural psychologists, vocationalists, educationists and teaching specialists, the classic interpretation of mentoring (as presented in the Odyssey and the Les Adventures de Telemaque (the works of Homer and Fenelon respectively) is also considered. In the last section a number of conclusions and recommendations are made regarding the aims, nature, characteristics and value of mentoring, factors affecting the outcome of mentoring and the skills and personal characteristics of mentors. The recommendations include guidelines for the effective handling of problematic issues regarding mentoring, such as the pragmatization and formalization thereof. / Educational Studies / M. Ed. (Educational Studies)
2

Page generated in 0.0811 seconds