• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Egpare se belewing van hulle huweliksverhouding voor en na 'n miokardiale infarksie (Afrikaans)

Goosen, Helletje 18 November 2005 (has links)
Please read the abstract in the section 00front of this document / Dissertation (MA (Psychology))--University of Pretoria, 2005. / Psychology / unrestricted
2

Die effek van inligtingversterking in fase II rehabilitasie van miokardiale-infarksie-pasiënte

Van Zyl, Yolanda 30 November 2003 (has links)
A quantitative, exploratory, descriptive and contextual research study was conducted to establish the effect of reinforcement of information in phase II cardiac rehabilitation of myocardial infarction patients. Its aim was to determine the sufficiency of patient education during hospitalisation and the necessity for reinforcing information during follow-up sessions after the patient's discharge from hospital. Patients from two private hospitals in Gauteng were involved in the study. A quasi-experimental research design, namely the comparison group posttest-only design, was implemented with no random assignment of subjects to the experimental and control groups. A convenient non-probability sampling method was used and data was collected by means of questionnaires. The data analysis revealed that patients received sufficient education during hospitalisation, but that discharged patients still believed follow-up sessions to be a necessity. No significant difference was found in the knowledge levels of the experimental and control groups. / 'n Kwantitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele studie is uitgevoer om ondersoek in te stel na die effek van inligtingversterking in Fase II kardialerehabilitasie van miokardiale-infarksie-pasiente. Hiermee wou die navorser bepaal of pasientonderrig in die hospitaal voldoende was, en of die opvolging van pasiente na ontslag uit twee privaat hospitale in Gauteng noodsaaklik was om inligting te versterk. Vir die implementering van die studie is van 'n kwasi-eksperimentele navorsingsontwerp, naamlik die tweegroep-posttoets-ontwerp, gebruik gemaak. Respondente is nie ewekansig aan 'n eksperimentele en 'n kontrolegroep toegewys nie. 'n Nie-waarskynlike gerieflikheidsteekproeftrekking is gedoen, en data is ingesamel deur middel van die voltooiing van 'n vraelys. Die data-analise het getoon dat die pasientonderrig in die hospitaal voldoende was, maar dat pasiente steeds van mening was dat opvolging na ontslag noodsaaklik is. Geen beduidende verskil is gevind in die kennisvlakke van die eksperimentele en die kontrolegroep nie. / Health Sciences / M.A. (Nursing)
3

Page generated in 0.0641 seconds