• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era

Van der Merwe, Anna Susanna Petronella 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word / In this thesis, the texts of Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - 1974), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) and Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) were respectively studied as representative of the colonial literature written by female authors. The aim is to establish how stature is given in the literature to the Africa experience by the female author. In the first instance the concept colonial literature is discussed followed by a historical review of the Flemish African literature from the pre-colonial to the postcolonial era. After an analysis has been completed to evaluate the individual perspectives of the different authors, it appears that the female authors reveal shared perspectives in their views on the colonial era. Through knowledge of the work of these authors, an image of the colonial Congo can be found, as it lives on in the world of the female literator / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
2

Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era

Van der Merwe, Anna Susanna Petronella 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word / In this thesis, the texts of Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - 1974), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) and Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) were respectively studied as representative of the colonial literature written by female authors. The aim is to establish how stature is given in the literature to the Africa experience by the female author. In the first instance the concept colonial literature is discussed followed by a historical review of the Flemish African literature from the pre-colonial to the postcolonial era. After an analysis has been completed to evaluate the individual perspectives of the different authors, it appears that the female authors reveal shared perspectives in their views on the colonial era. Through knowledge of the work of these authors, an image of the colonial Congo can be found, as it lives on in the world of the female literator / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.1169 seconds