• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Markerless augmented reality on ubiquitous mobile devices with integrated sensors

Van Wyk, Carel 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The computational power of mobile smart-phone devices are ever increasing and high-end phones become more popular amongst consumers every day. The technical speci cations of a high-end smart-phone today rivals those of a home computer system of only a few years ago. Powerful processors, combined with cameras and ease of development encourage an increasing number of Augmented Reality (AR) researchers to adopt mobile smart-phones as AR platform. Implementation of marker-based Augmented Reality systems on mobile phones is mostly a solved problem. Markerless systems still o er challenges due to increased processing requirements. Some researchers adopt purely computer vision based markerless tracking methods to estimate camera pose on mobile devices. In this thesis we propose the use of a hybrid system that employs both computer vision and integrated sensors present in most new smartphones to facilitate pose estimation. We estimate three of the six degrees of freedom of pose using integrated sensors and estimate the remaining three using feature tracking. A proof of concept hybrid system is implemented as part of this thesis. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die berekeningskrag van nuwe-generasie selfone neem elke dag toe en kragtige "slim-fone" word al hoe meer populêr onder verbruikers. Die tegniese spesifikasies van 'n nuwe slim-foon vandag is vergelykbaar met die van 'n persoonlike rekenaar van slegs 'n paar jaar gelede. Die kombinasie van kragtige verwerkers, kameras en die gemaklikheid waarmee programmatuur op hierdie toestelle ontwikkel word, maak dit 'n aantreklike ontwikkelingsplatform vir navorsers in Toegevoegde Realiteit. Die implimentering van 'n merker-gebaseerde Toegevoegde Realiteitstelsel op selfone is 'n probleem wat reeds grotendeels opgelos is. Merker-vrye stelsels, aan die ander kant, bied steeds interessante uitdagings omdat hulle meer prosesseringskrag vereis. 'n Paar navorsers het reeds rekenaarvisie-gebaseerde merker-vrye stelsels aangepas om op selfone te funksioneer. In hierdie tesis stel ons die ontwikkeling voor van 'n hibriede stelsel wat gebruik maak van rekenaarvisie sowel as geintegreerde sensore in die foon om die berekening van kamera-orientasie te vergemaklik. Ons gebruik geintegreerde sensore om drie uit ses vryheidsgrade van orientasie te bereken, terwyl die oorblywende drie met behulp van rekenaarvisie-tegnieke bepaal word. 'n Prototipe stelsel is ontwikkel as deel van hierdie tesis.

Page generated in 0.0406 seconds