• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 12
  • 9
  • 8
  • 7
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Terapie met die seksueel gemolesteerde seun in die middelkinderjare-ontwikkelingsfase vanuit 'n Jungiaanse perspektief / Dissertation

Van Wyk, Carel Johannes 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Die teoretiese basis van die verhandeling behels 'n uiteensetting van die Jungiaanse teorie en 'n bespreking van die seksuele molestering van seuns. Met die uiteensetting van die Jungiaanse teorie word die psigodinamiese aspekte van die psige verduidelik en grafiese voorstellings van die strukturele komponente daarvan word weergegee. Die ontwikkelingsfase van die seun word aangespreek, met klem op die rol van die gesin in sy ontwikkeling. In die beskrywing van die terapeutiese proses word spesifiek gefokus op die benutting van die reekstekeningmodel. Die fokuspunt van die beskrywing van seksuele molestering van seuns, behels die aanbieding van die korttermyngevolge binne 'n multimodale raamwerk. Die definiering en tipes seksuele molestering, asook die bekendmaking en faktore wat die trauma van seksuele molestering intensiveer, word verder aangespreek. Twee gevallestudies word as empiriese data aangebied. In elke gevallestudie word tekeninge deur middel van toto's bespreek nadat agtergrondinligting omtrent elke respondent aangebied / The theoretical basis of the thesis compromises an exposition of Jungian theory, and a discussion of the sexual abuse of boys. In the exposition of Jungian theory, the psychodynamics aspects of the psyche are elucidated and graphic illustrations of the structural components thereof are provided. The developmental phase of the boy is addressed, with emphasis on the role of the family in his development. In the discussion of the therapeutic process, specific focus is placed on the utilisation of the serial drawing model. The focal point of the description of sexual abuse of boys comprises the presentation of the short-term consequences within a multimodal framework. The definition and types of sexual abuse, as well as the making known thereof and the factors which intensify the trauma of sexual abuse, are also addressed. Two case studies are presented as empirical data. In each case study, drawings are discussed by means of photographs after the presentation of background information concerning each respondent. / Social Work
12

Page generated in 0.1068 seconds