• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Basisteorie vir familiepastoraat

Van Heerden, Leon Johan 11 1900 (has links)
Met die oog daarop om 'n basisteorie vir familiepastoraat te ontwerp, word verskeie basisteoretiese konsepte geidentifiseer en bespreek. Dit is veral die relasionele definiering van families - eerder as die tradisionele biologiese definiering - wat van fundamentele belang vir basisteoretiese besinning is. Hierdie 'ekologiese' verstaan van families, sluit familiesisteme van alle vorms in en hou rekening met huidige sosiologiese realiteite sowel as bepaalde teologiese perspektiewe. In aansluiting by die relasionele definiering van families, het familiepastoraat 'n verhoudingsfokus en werk dit met 'n multidimensionele perspektief wat op al die dinamiese verhoudingsprosesse en -fases binne familiesisteme gerig is. In verbondenheid met die gemeente, benader familiepastoraat families as ekologiese geloofsisteme en funksioneer dit in die lig van die evangelie asook doelbewus binne koninkrykskonteks. In die slothoofstuk word al die sentrale basisteoretiese konsepte geintegreer tot 'n teoretiese geheel. Die basisteorie vir familiepastoraat, wat hier ontwerp word, kan kemagtig soos volg geformuleer word: Familiepastoraat is gesprekmatige verhoudingsorg van die ekologiese familie en dit geskied binne koninkrykskonteks. / For the purpose of developing a basic theory for family pastoral work, several basic theoretical concepts are identified and discussed. The defining of families in terms of relations - rather than the traditional biological defining - is of fundamental importance for basic theoretical reflection. This 'ecological' understanding of families includes families of all shapes and forms, whilst it also reflects sociological realities and it takes into account certain theological perspectives. The aim of family pastoral work is synchronised with the relational defining of families and focus, therefore, on the multiple dynamic relational processes and phases within family systems. For this manifold relational focus, family pastoral work operates with a multidimensional perspective. The basic theory developed for family pastoral work, can be formulated as follows: Family pastoral work is dialogical care of the relationships of ecological families and it operates within context of the Kingdom. / Practical Theology / M.Th. (Practical theology)
2

Basisteorie vir familiepastoraat

Van Heerden, Leon Johan 11 1900 (has links)
Met die oog daarop om 'n basisteorie vir familiepastoraat te ontwerp, word verskeie basisteoretiese konsepte geidentifiseer en bespreek. Dit is veral die relasionele definiering van families - eerder as die tradisionele biologiese definiering - wat van fundamentele belang vir basisteoretiese besinning is. Hierdie 'ekologiese' verstaan van families, sluit familiesisteme van alle vorms in en hou rekening met huidige sosiologiese realiteite sowel as bepaalde teologiese perspektiewe. In aansluiting by die relasionele definiering van families, het familiepastoraat 'n verhoudingsfokus en werk dit met 'n multidimensionele perspektief wat op al die dinamiese verhoudingsprosesse en -fases binne familiesisteme gerig is. In verbondenheid met die gemeente, benader familiepastoraat families as ekologiese geloofsisteme en funksioneer dit in die lig van die evangelie asook doelbewus binne koninkrykskonteks. In die slothoofstuk word al die sentrale basisteoretiese konsepte geintegreer tot 'n teoretiese geheel. Die basisteorie vir familiepastoraat, wat hier ontwerp word, kan kemagtig soos volg geformuleer word: Familiepastoraat is gesprekmatige verhoudingsorg van die ekologiese familie en dit geskied binne koninkrykskonteks. / For the purpose of developing a basic theory for family pastoral work, several basic theoretical concepts are identified and discussed. The defining of families in terms of relations - rather than the traditional biological defining - is of fundamental importance for basic theoretical reflection. This 'ecological' understanding of families includes families of all shapes and forms, whilst it also reflects sociological realities and it takes into account certain theological perspectives. The aim of family pastoral work is synchronised with the relational defining of families and focus, therefore, on the multiple dynamic relational processes and phases within family systems. For this manifold relational focus, family pastoral work operates with a multidimensional perspective. The basic theory developed for family pastoral work, can be formulated as follows: Family pastoral work is dialogical care of the relationships of ecological families and it operates within context of the Kingdom. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Practical theology)

Page generated in 0.1507 seconds