• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 22
  • 5
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 38
  • 38
  • 19
  • 18
  • 18
  • 18
  • 6
  • 6
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Centre of music experiment

Mok, Wai-kin, Johnny., 莫偉堅. January 1997 (has links)
published_or_final_version / Architecture / Master / Master of Architecture
22

Die Anfänge des Kabarets in der Kulturszene um 1900 : eine Studie über den "Chat noir" und seine Vorformen in Paris, Wolzogens "Überbretl" in Berlin und die "Elf Scharfrichter" in München

Frischkopf, Rita January 1976 (has links)
No description available.
23

Die Anfänge des Kabarets in der Kulturszene um 1900 : eine Studie über den "Chat noir" und seine Vorformen in Paris, Wolzogens "Überbretl" in Berlin und die "Elf Scharfrichter" in München

Frischkopf, Rita January 1976 (has links)
No description available.
24

Kabaret as moontlike teatervorm vir sangers met 'n klassieke sangorientasie

De Villiers, Jacobi 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: This study was initiated to gain insight into cabaret as a form of theatre for the migration of singers with a classical singing orientation. It researches a form of music theatre known as entertainment cabaret, which is individual by nature, as it is not bound by convention. The study entails a discussion of the nature of cabaret as a diverse form of theatre. It illustrates the role of the artist and the genre’s music style in researching structure, to determine differences and similarities in the frameworks of cabaret and opera, with specific reference to classical singing. Currently there is an abundance of musical theatre genres, and cabaret is not differentiated as an individual genre. This leads to problems in the definitive classifying of cabaret, as well as the bridging of a singer with a classical singing orientation migrating to cabaret. The study researches the concept of, and reasons for, this migration in South Africa. The qualitative research method, which makes use of in-depth interviews to gain insight, generated a wealth of information about the realities in South Africa. This method introduces a new method of acquiring information, where the changes of the last few years had a tremendous impact on the careers of performing artists in South Africa. For this reason, artists with a classical singing orientation must have a choice to take action; to generate their own opportunities. The main findings and the need for multi-talented artists to adapt to the different styles of genres were analysed in the theoretical section, followed by a discussion of the respondents’ feedback selected to contribute to this study. The gap in skills between the cabaret artist and the classical singer is identified to showcase and define the possibility of cabaret as a form of theatre for classical singers. New categories are generated in which ideas of how development can be adapted are laid out. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om insig te verkry in kabaret as moontlike teatervorm vir die migrasie van sangers met ’n klassieke sangoriëntasie. Dit ondersoek die vermaaklikheidsvorm kabaret, ’n eiesoortige vorm van musiekteater deurdat dit nie deur konvensies begrens word nie. Die studie behels ’n bespreking van die aard van kabaret as diverse teatervorm, en illustreer die rol en vaardighede van die kabarettis asook die genre se musiekstyl om die ooreenkomste en verskille in die raamwerk van kabaret en opera, met betrekking tot klassieke sangoriëntasie, te ondersoek. Tans oorvloei die musiekteatergenres, en word kabaret nie as eiesoortige genre onderskei nie. Dit maak die onderskeid van kabaret, asook die oorbrugging van ’n klassieke sanger wat na kabaret migreer, uiters problematies. Die studie stel ondersoek in na die konsep van en redes vir die migrasie van sangers met ’n klassieke sangoriëntasie na kabaret in Suid-Afrika. Die kwalitatiewe metode, wat met behulp van diepte-onderhoude insig verkry, het ’n magdom inligting oor die werklikhede in Suid-Afrika opgelewer. Hierdie metodologie is ’n nuwe manier om inligting in te samel, veral in die lig van veranderinge in die laaste paar jaar in die land, wat ’n geweldige impak op die loopbaan van Suid-Afrikaanse uitvoerende kunstenaars gehad het. Kunstenaars met ‘n klassieke sangoriëntasie moet kan kies om tot aksie oor te gaan; om hulle eie geleenthede te genereer. Die hoofbevindinge en die behoefte dat veelsydige kunstenaars by verskillende genrestyle moet kan aanpas word in die teoretiese afdeling ondersoek, gevolg deur ’n bespreking van die respondentterugvoering wat vir die doel van die studie geselekteer is. Die gaping tussen die vaardighede van die kabarettis en klassieke sanger word geïdentifiseer om sodoende die moontlikheid van kabaret as teatervorm vir klassieke sangers te definieer. Nuwe kategorieë word geskep waarin idees vir die moontlike aanpassing van ontwikkeling neergelê word.
25

Kabaret as sosiale en politieke kommentaar : 'n ontleding van die aanwending van die komiese, satire en parodie

Van Zyl, Annelie 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines cabaret in South Africa, and more particularly the use of a personation in cabaret. Cabaret employs a variety of comedic forms that combine to comment on social and political issues. The personation is often a manifestation of current social and political values, and the cabaretist uses such personation to deride these values and expose society. Themes such as human nature and life are foregrounded by means of comedy, parody and satire in order to highlighted weaknesses and malpractices. The personation often serves as a shield, affording the cabaretist the freedom of speech to assume a critical stance; it serves as a mouthpiece for enquiring societal mores and norms. The cabaretist not only entertains the audience in a comical way, but also strives to make audiences aware of social and political irregularities. Comedy, parody and satire are found in various forms of entertainment and literature, but in the cabaret genre it is purposefully applied to voice socio-political criticism. The success of cabaret is indebted to each caberetist’s unique style. South African performers such as Pieter-Dirk Uys, Casper de Vries and Hennie Aucamp apply these means successfully to entertain their audiences and encourage reflection. The cabaret persona, drawing upon comedic devices, is used to present reality as opposed to the human ideal, while treating the audience to a lighter view of life. Apart from the fact that cabaret, like comedy, parody and satire, is difficult to define, these forms often overlap, as they serve the same purpose, namely to entertain and to comment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek kabaret in Suid-Afrika en in die besonder die gebruik van ’n karakter in kabaret as sosiale en politiese kommentator. Kabaret gebruik ’n verskeidenheid komiese vorme wat saamspan om sosiale en politieke kommentaar te lewer. Die karakter verteenwoordig dikwels ’n gemeenskap se sosiale en politieke waardes en die kabarettis gebruik so ’n karakter om hierdie waardes te bespot en kommentaar op die gemeenskap te lewer. Temas soos die menslike natuur en die lewe word met behulp van die komiese, parodie en satire in die kalklig geplaas om swakhede en wanpraktyke te beklemtoon. Die karakter dien ook dikwels as ’n skild waaragter ’n kabarettis skuil en waarmee hy sodoende vryheid van spraak verkry met die doel om te kritiseer; dit dien as spreekbuis vir sosiale waardes en norme. Die kabarettis vermaak nie net ’n gehoor op komiese wyse nie, maar probeer ook om die gehoor van sosiale en politieke wantoestande bewus te maak. Die komiese, parodie en satire kom in verskeie vorme van vermaak en die literatuur voor, maar in kabaret word dit doelgerig as middel gebruik om sosio-politiese kommentaar te lewer. Die sukses van kabaret word gemeet aan elke kabarettis se unieke styl. Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Pieter-Dirk Uys, Casper de Vries en Hennie Aucamp slaag daarin om hierdie middele aan te wend en sodoende hul gehore te vermaak en tot nadenke te stem. Die kabaret-karakter word met behulp van komiese vorme aangewend om die werklikheid teenoor die menslike ideaal op te weeg en aan gehore ’n ligter sy van die lewe te wys. Buiten dat kabaret en ook die komiese, parodie en satire moeilik gedefinieer kan word, oorvleuel hierdie vorme dikwels en word dit vir dieselfde doel gebruik, naamlik om te vermaak en kommentaar te lewer.
26

Kabarett als Werkstatt des Theaters literarische Kleinkunst in Wien vor dem Zweiten Weltkrieg /

Reisner, Ingeborg, January 1900 (has links)
Thesis (doctoral)--Universität, Wien, 1961. / Includes bibliographical references (p. 424-438) and index.
27

Blue Chicago : cultural commerce and the search for authenticity in the nocturnal metropolis /

Grazian, David Ira. January 2000 (has links)
Thesis (Ph. D.)--University of Chicago, Department of Sociology, June 2000. / Includes bibliographical references. Also available on the Internet.
28

Kabarett als Werkstatt des Theaters literarische Kleinkunst in Wien vor dem Zweiten Weltkrieg /

Reisner, Ingeborg, January 1900 (has links)
Thesis (doctoral)--Universität, Wien, 1961. / Includes bibliographical references (p. 424-438) and index.
29

Die Music-Hall Songs und das öffentliche Leben Englands ...

Voigt, Eberhard. January 1929 (has links)
Inaugural-Dissertation--Greifswald. / Lebenslauf. "Literaturverzeichnis": p. 10-14.
30

The Design and Function of the Interior Space of the Morton H. Meyerson Symphony Center of Dallas, 1980-1989

McNair, Gay E. 05 1900 (has links)
This thesis investigates how the interior of the Morton H. Meyerson Symphony Center of Dallas accommodates the three groups which use the space: the patron, the musicians, and the administration. Following the Draft Brief of 1981 prepared by the Dallas Symphony Association's Concert Hall Building Committee, each area is discussed as to what was actually built and what concerns were met. The primary data were the symphony center and interviews with I.M. Pei, architect; Russell Johnson, acoustician of the concert hall; Charles Young, associate of Pei, Cobb, Freed & Associates, interior architect of the concert hall; Carolyn Miller, Trisha Wilson & Associates, designer of the Green Room, Richard Trimble, designer of the musicians' areas, and Joe Pereira, designer of the Administrative area.

Page generated in 0.03 seconds