Spelling suggestions: "subject:"musicals -- music"" "subject:"musicals -- nusic""
1 |
Die funksie van musiek in die musiekblyspel en die kabaretEsterhuysen, Etienne 03 1900 (has links)
Thesis (MDram)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Empirical studies have shown that music has a determinable effect on human emotions. In
this study, the function of music is analysed in terms of how it functions in the musical and
the cabaret as genres. A broad overview regarding the development of these two genres
shows how music is incorporated in these two genres through the ages. A further analysis
regarding structural elements show how music is used in the musical to develop action and
character, whilst also portraying how music supports the sosio-political onset of the cabaret.
These functions are practically applied to My Fair Lady (1956) as text for the musical and
applied to Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W (2010) as text for the cabaret. In these
two texts, chosen songs are analysed in terms of how the music functions in these two genres.
In conclusion, a summary of how music functions in these two Musical Theatre genres is given by referring to the results discussed in this thesis. In the results are found a better
understanding of how music functions in these genres to heighten the aesthetical and
dramatic values of a theatre production. Music also heightens the emotional experience of the
staged production. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Empiriese studies het bewys dat musiek 'n daadwerklike effek op die mens se emosies het. In
hierdie studie word ondersoek ingestel na die funksie van musiek in die musiekblyspel en die
kabaret. 'n Breë oorsig van die ontwikkeling van hierdie twee genres toon aan hoe musiek
daarin aangewend word. In 'n verdere bespreking van hierdie twee genres word die vorm en
funksie van musiek in hierdie twee genres ontleed en aangetoon hoe musiek die handeling en
karakterontwikkeling in die musiekblyspel beïnvloed en hoe musiek in die kabaret die sosiopolitiese
aard van die kabaret ondersteun.
Hierdie funksies is toegepas op My Fair Lady (1956) as musiekblyspel en Die Kortstondige
Raklewe van Anastasia W (2010) as kabaret. In hierdie tekste is gekose liedjies ge-analiseer
om aan te toon hoe die musiek ten opsigte van hierdie twee genres funksioneer.
Ten slotte is daar opsommend uitgelig hoe musiek funksioneer in hierdie twee musiekteater
genres met verwysing na die resultate gevind in die bespreking van die tesis. In die resultate
word daar 'n beter begrip gekweek van hoe musiek in hierdie genres toegepas word om die
estetiese en dramatiese ervaring van hierdie genres te verhoog. Musiek verhoog ook die
gehoor se emosionele ervaring van die verhoogaanbieding.
|
Page generated in 0.0433 seconds