• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Namakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskap

Kotze, P. W. De Villiers 06 1900 (has links)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was hoofsaaklik om 'n volledige opname te maak van alle fases van die gemeenskaslewe in die verafgeleë en geïsoleerde distrik van Namakwaland. Gegewens oor die gemeenskap is sover moontlik kwantitatief ingesamel en dit is aangevul deur objektiewe waarnemings en ondervindinge van die skrywer en van ou inwoners in die distrik wat geod bekend is met die Namakwalandse samelewing. Dit is deurgaans gevind dat die gebore Namakwalander 'n besonder goeie verteller is, veral as hy toegelaat word om oor homself en sy eie moeilikhede en lewensgebruike te gesels. Deur hierdie vertellinge kon waardevolle data saamgestel word. Die vernaamste bron waaruit gegewens oor die samelewing verkry is, was die familie in die gemeenskap self en besonderhede oor die familielewe is ingesamel deur middel van 'n opmetingskedule. / ENGLISH ABSTRACT: Not available

Page generated in 0.06 seconds