• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die Pflanze und ihre Teile im biblisch-hebräischen Sprachgebrauch

Rüthy, Albert Emil, January 1942 (has links)
Diss.--Basel. / Curriculum vitae. Bibliography: p. [5]-6.
2

Oë in die wildernis : die religieuse funksie van fonteine en putte in die Hebreeuse Bybel : 'n godsdienshistoriese studie / Eyes in the wilderness : the religious fuction of springs and wells in the Hebrew Bible : a religio-historical study

Klopper, Frances 30 June 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Die proefskrif ondersoek die funksie van fonteine en putte in die religie van ou Israel. Die religie van die Hebreeuse Bybel word tradisioneel beskryf as 'n historiese religie waarin Jahwe, die god van Israel, fundamenteel gemoeid is met die verlossing van sy volk in die gang van die geskiedenis, terwyl die wêreld van die natuur van marginale belang is. Dit is egter duidelik dat die natuur in die vorm van haar grondwaterbronne 'n belangrike rol in ou Israel se leefwerêld gespeel het, nie alleen as lewegewende bronne in die droē fisiese Palestynse landskap nie, maar ook in hulle narratiewe en simboliese wêrelde. Fonteine en putte was kultiese plekke en heilige ruimtes waar teofanieē plaasgevind het, konings gekroon is, regsgedinge gevoer is, voorvadergeeste opgeroep is en die nageslag van ou Israel verseker is toe die voorvaders hulle toekomstige bruide by putte ontmoet het. Deur middel van die ou Nabye Oosterse ikonografie as hulpwetenskap in die interpretasieproses, is gevind dat die rede vir die sakrale waarde wat aan die waterbronne geheg is, opgesluit is in ou Israel se kosmologie wat hulle met hulle mitologies-gesinde en natuurvererende bure gedeel het. Daarvolgens ontspring fonteine uit die kosmiese onderaardse oeroseaan om lewe en vrugbaarheid te bring aan alles wat lewe. Die beeld het daartoe aanleiding gegee dat fonteine en putte metafories vir vroulike seksualiteit en vrugbaarheid gedien het. Die waterbronne tree ook as draers van hoop op. In verhale oor die wonderbaarlike ontstaan van fonteine in die wildernis deur lewensonderhoud aan die Israetiete tydens hulle woestynomswerwinge te voorsien. Ons kan met sekerheid aanneem dat ou Israel hulle watergate as lokaliteite van integrasie, sin en orde teen die aanslae van die chaosmagte ervaar het. Deur die eeue het die mensdom nagedink oor eksistensiele kwessles soos lewe en dood, vrugbaarheid en steriliteit, die redes vir rampe en oor wat die toekoms inhou. Dit is ten diepste religieuse vrae wat die vervloe bybelskrywers vir hulle tyd en omstandighede aangespreek het deur 'n refigurasie van Palestina se waterbronne. Grondliggend aan hierdie studie as 'n herevaluering van die natuur in die Hebreeuse Bybel om menslike wesens as deel van die natuur op te stel en nie as staande bo die natuur nie. / The dissertation investigates the function of springs and wells in the religion of ancient Israel. The religion of the Hebrew Bible has traditionally been descibed as a historical religion in which Yahweh, the god of Israel, was fundamentally concerned with the salvation of Yahweh's people In history in which the world of nature is of marginal interest. However, it is evident that nature in the form of its groundwater sources played an important role, not only as life giving sources in the arid physical environment of Palestine, but also in their narrative and symbolic worlds. Springs and wells served as cultic centres and sacred places where theophanies took place, kings were crowned, lawsuits conducted, ancestral spirits conjured up and the future progeny of Israel was ensured when patriarchs betrothed their future brides at wells. By means of ancient Near Eastern iconography as an interpretation aid, this study finds the reason for the sacred value attributed to groundwater sources in the cosmology of ancient Israel which she shared with her mythically-minded and nature-worshipping neighbours. Springs were believed to arise from the cosmic subterranean ooean to bring life and fertility to all living things. This image caused springs and wells to serve as metaphor of female sexuality and fertility. They also act as agents of hope in stories of miraculous springs in the desert which provide sustenance during the Israelites' desert wanderings. We can safely conclude that ancient Israel experienced their springs and wells as localities of integration, meaning and order amidst the threatening forces of chaos. Through the ages humankind reflected on existential questions regarding life and death, fertility and sterility, the reasons for disasters and what the future holds. These are profoundly religious questions addressed by the biblical authors for their time and circumstances by implementing a refiguration of the groundwater sources of Palestine. Ultimately this study serves to re-evaluate nature in the Hebrew Bible and to construe human beings not as standing above nature, but as part of nature. / Religious Studies and Arabic / D. Litt. et Phil. (Religious Studies)
3

Page generated in 0.0828 seconds