Spelling suggestions: "subject:"natuurlike oli een gas"" "subject:"natuurlike oli enn gas""
1 |
A comparative study of income tax legislation for foreign oil and gas companies investing in AfricaStruwig, Sybrand Johannes 19 July 2013 (has links)
The oil and natural gas industry worldwide has become one of the most important commodities due to its value in use and dependency in our modern lifestyle. Countries with rich oil and natural gas reserves has shown to exploit these resources to the country's economic benefit. South Africa has in the past not been part of the big oil and natural gas producing countries of the world. But recent discoveries of possible shale gas reserves in the Karoo Basin attracted interest by foreign oil and gas companies with the potential that South Africa has as an oil and natural gas producing country. The purpose of this study is to compare the South African income tax law and regulations with that of the Republic of Equatorial Guinea, which arguable can be seen as one of the world's big oil and natural gas producing countries. The study firstly develops an understanding of each of the two countries' oil and natural gas industries and thereafter compares the two countries income tax laws, the income tax system and collection method of the income tax revenues. The study then concludes on the status of the South African income tax regime in comparison to the Republic of Equatorial Guinea's income tax regime. The introduction of the Tenth Schedule to the South African Income Tax Act (58/1962) has brought the income tax laws in South Africa in line with international practice. Consideration should be given to broadening the income tax revenue collection methods in order to broaden the tax base for South Africa. AFRIKAANS : Die olie en natuurlike gas industrie wêreldwyd het een van die mees belangrike kommoditeite geword as gevolg van die waarde en afhanklikheid wat dit het vir ons moderne leefstyl. Lande met ryk olie en natuurlike gas reserwes het bewys dat die gebruik daarvan tot voordeel van 'n land se ekonomiese groei kan lei. Suid-Afrika het in die verlede nie as een van die wêreld se reuse in olie en natuurlike gas produksie getel nie. Maar met die onlangse ontdekking van moontlike skalie gas reserwes in die Karoo Kom het belangstelling van buitelandse olie en gas maatskappye gelok in die potensiaal wat Suid-Afrika het om 'n olie en natuurlike gas produserende land te wees. Die doel van die studie is om 'n vergelyking te tref tussen Suid-Afrika se inkomste belasting wette en regulasies met die van die Republiek van Equatoriaal Guinea, wat gesien kan word as een van die reuse van die wêreld as dit kom by olie en natuurlike gas produserende lande. Die studie skets eerstens 'n agtergrond van die twee lande se olie en natuurlike gas industrieë en daarna vergelyk die studie die twee lande se inkomste belasting wette, die inkomste belasting stelsels en invorderings metodes van die inkomste belasting. Die studie kom dan tot 'n gevolgtrekking oor die status van die Suid-Afrikaanse inkomste belasting omgewing teenoor die Republiek van Equatoriaal Guinea se inkomste belasting omgewing. Die bekendstelling van die Tiende Skedule tot die Inkomste Belasting Wet (58/1962) het die Suid-Afrikaanse inkomste belasting wet in lyn gebring met internasionale inkomste belasinvorderings metodes van die inkomste belasting te verbreed om sodoende die belastingbasis te vergroot.ting wette. Oorweging moet geskenk word aan die invorderings metodes van die inkomste belasting te verbreed om sodoende die belastingbasis te vergroot. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2012. / Taxation / unrestricted
|
Page generated in 0.4603 seconds