• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die lewensvatbaarheid van nuuswebwerwe : 'n vergelykende ondersoek

Ebersohn, Piet 04 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The publication of news websites mushroomed since the establishment of the World Wide Web, but their viability and/or profitability still tend to pose a problem. This study approaches the question from the viewpoint of the niche theory and gratification and investigates the advantages and disadvantages of publishing news on the Internet, as well as possible elements of news-website business models. The latter comprises firstly, costs such as labour, content, production, marketing and distribution, and secondly possible income sources. It also compares a number of different business models. It found, inter alia, that a greater variety on the broader news menu, as well as the development of cost-effective ways to utilise the unique features of the Internet in the presentation of news will be fundamental to the eventual success of news websites. A generally acceptable norm for the measurement and auditing of traffic to news websites will be crucial in the optimal utilisation of the potential advertisingsales income. The study concludes that it is doubtful whether news websites on their own will ever succeed as media enterprises. In most cases news websites will probably only exist as a minor component of websites deriving their income from a variety of other sources. However, technological innovation may come up with new possibilities that may revolutionise the e-news industry in such a way that it may become profitable on its own. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die publikasie van nuuswebwerwe het soos ʼn paddastoel opgeskiet sedert die daarstelling van die Wêreldwye Web, maar die lewensvatbaarheid en/of winsgewendheid van sulke webwerwe blyk steeds ʼn probleem te wees. Hierdie studie benader die vraagstuk uit die oogpunt van die nisteorie en voldoening, en ondersoek die voor- en nadele van nuuspublikasie op die Internet, sowel as die faktore waaruit bedryfsmodelle vir nuuswebwerwe saamgestel kan word. Die laasgenoemde omvat eendersyds koste, soos arbeid, inhoud, produksie, bemarking en verspreiding; en andersyds die moontlike inkomstebronne. Dit vergelyk ook ʼn aantal verskillende bedryfsmodelle. Die bevindings sluit in dat ʼn groter verskeidenheid op die breër nuusspyskaart sowel as die vind van kostedoeltreffende maniere om die unieke eienskappe van die Internet ten volle in die aanbieding van die nuus te benut, onderliggend tot die uiteindelike sukses van nuuswebwerwe sal wees. ʼn Algemeen aanvaarbare norm vir die meting en ouditering van die verkeer na nuuswebwerwe sal deurslaggewend wees in die optimale benutting van die potensiële inkomste uit advertensieverkope. Die studie kom tot die slotsom dat daar twyfel bestaan of nuuswebwerwe as sulks op die lang duur as onafhanklike media-ondernemings sal slaag. In die meeste gevalle sal nuuswebwerwe waarskynlik hoofsaaklik net voortbestaan as ʼn ondergeskikte komponent van webwerwe wat hul verdienste uit ʼn verskeidenheid van ander bronne put. Tegnologiese vernuwing kan egter nuwe moontlikhede daar stel wat ʼn ommekeer in die winsgewendheid van die e-nuusbedryf teweeg kan bring.

Page generated in 0.147 seconds