Spelling suggestions: "subject:"nieliniêre filter"" "subject:"nielinieêre filter""
1 |
A method of voltage tracking for power system applicationsVisser, Jacobus 26 July 2010 (has links)
An algorithm that is capable of estimating the parameters of non-stationary sinusoids in real-time lends application to various branches of engineering. Non-stationary sinusoids are sinusoidal signals with time-varying parameters. In this dissertation, a nonlinear filter is applied to power system applications to test its performance. The filter has a structure which renders it fully adaptive to tracking time variations in the parameters of the targeted sinusoid, including its phase and frequency. Mathematical properties of the differential equations which govern the proposed filter are presented. The performance of the proposed filter in the field of power systems is demonstrated with the aid of computer simulations and practical experimentations. The filter is applied to synchronous generator excitation control, voltage dip mitigation as well as the real-time estimation of symmetrical components. The parameter settings of the filter are tested and optimized for each of the applications. This dissertation demonstrates the simulation and experimental results of the filter when applied to the various power system applications. AFRIKAANS : 'n Filter wat bevoeglik is met die beraming van die parameters van beweeglike sinusoïdale in ware-tyd, kan bruikbaar aangewend word in verskeie takke van ingenieurswese. Beweeglike sinuskrommes is sinusoïdale seine met tyd-wisselende parameters. In hierdie verhandeling word `n nie-liniêre filter aangewend in verskeie kragstelseltoepassings om die werksverrigting van die filter te toets. Die filter het 'n struktuur wat dit toelaat om wisselende tydvariasies in die parameters van die teikensinusoïdaal op te spoor, insluitende die fase en frekwensie. Wiskundige eienskappe van die differensiaalvergelykings wat die voorgestelde filter beheer is ondersoek. Die werksverrigting van die voorgestelde filter in die veld van kragstelsels is gedemonstreer met die hulp van rekenaarsimulasies asook praktiese eksperimente. Die filter is toegepas tot opgewekte, sinkrone eksitasie-beheer, spanningsverlaging versagting, asook die ware tyd estimasie van simmetriese komponente. Die parameter verstellings van die filter is getoets en geoptimeer vir elk van die toepassings. Hierdie verhandeling demonstreer die simulering en eksperimentele resultate van die filter wat aangewend is vir verskeie kragstelseltoepassings. Copyright / Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 2010. / Electrical, Electronic and Computer Engineering / unrestricted
|
Page generated in 0.0645 seconds