Spelling suggestions: "subject:"nonoverlap winding"" "subject:"nooverlap winding""
1 |
Design, comparison and experimental evaluation of non-overlap winding radial flux permanent magnet hub drives for electric vehiclesRix, Arnold Johan 03 1900 (has links)
Thesis (PhD (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The focus of this thesis is on the optimal design, control and evaluation of 3-phase permanent
magnet radial flux synchronous machines with non-overlapping, concentrated-coil, double
layer stator windings for EV hub drive applications.
A simple analytical method is developed that can be used as a first design tool. The method
uses and predicts the MMF harmonic content for a certain pole-slot combination as well as
the harmonic content for the air gap permeance function. These harmonics are then used to
calculate the torque and torque ripple of machines with large stator slot openings and surface
mounted permanent magnets.
A different approach to calculate the iron, stator copper eddy current and magnet losses
is presented. This method specifically looks at the machine during field weakening operation
when the flux paths are changing in the machine. Flux density information throughout the
machine is extracted from a series of static FE solutions, to calculate the losses and to combine
this with an empirical formula.
Some machine topology choices are compared for use as hub drives in small electric ve-
hicles. The parameters that influence the machine design are discussed and evaluated after
a multidimensional design optimization is done and an efficient control algorithm is imple-
mented. The algorithm works through the entire operating speed range and make use of,
automatically generated, 2D look up tables to determine the correct current reference.
A stator lamination design is proposed, that combines the use of rectangular preformed
coils and semi-closed stator slots. Two prototype machines, one with a good winding factor
and the other with a low winding factor, are built and compared. The manufacturing and
testing of the two prototype machines are described and shown in detail. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie tesis is op die optimale ontwerp, beheer en evaluasie van 3-fase per-
manent magneet radiale vloed sinchroon masjiene met nie-oorvleuelende, gekonsentreerde,
dubbel laag stator wikkelinge vir EV hub motor toepassings.
’n Eenvoudige analitiese metode is ontwikkel wat as ’n eerste ontwerp gereedskap stuk
gebruik kan word. Die metode gebruik en voorspel die MMF se frekwensie inhoud vir ’n
sekere pool-gleuf kombinasie sowel as die frekwensie inhoud vir die lug spleet permeansie
funksie. Hierdie frekwensie inhoud word dan gebruik om die draaimoment en draaimoment
riffel van masjiene met groot stator gleuf openinge en oppervlak magnete te voorspel.
’n Ander benadering om yster, stator koper werwel stroom en magneet verliese te bepaal
word voorgestel. Hierdie metode kyk spesifiek na masjiene onder veld verswakking beheer
wanneer die vloed paaie verander vanaf die normale. Die vloeddigtheid, regdeur die masjien,
word verkry deur om van ’n reeks statiese eindige element oplossings gebruik te maak en dit
te kombineer met ’n empiriese verliesberekening.
Die parameters wat die masjienontwerp beïnvloed, word bespreek en geëvalueer na ’n mul-
tidimensionele ontwerp optimering gedoen is en ’n effektiewe beheer algoritme geïmplimen-
teer is. Die algoritme werk vir enige spoed en is gebaseer op die outomaties gegenereerde 2D
opsoek tabelle wat die korrekte stroomverwysing gee.
’n Stator laminasie ontwerp word voorgestel wat die gebruik van vooraf vervaardigde
spoele en gedeeltelik toe stator gleuwe moontlik maak. Twee prototipe masjiene, een met ’n
goeie windingsfaktor en een met ’n swakker windingsfaktor is gebou en vergelyk. Die ver-
vaardiging en toetsing van die twee prototipe masjiene word in detail beskryf en gewys.
|
Page generated in 0.0524 seconds