• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 7
  • 7
  • 7
  • 7
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The appraisal of aspect morphemes in Northern Sotho : a morphological analysis

Matlebjane, Mphurane Josina January 2006 (has links)
Thesis (M. A. (Translation Studies)) -- University of Limpopo, 2006 / Refer to the document
2

Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu

Kotze, Albert Ewald 28 May 2015 (has links)
In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die Bavenda gehad het. Die vokale van Lobedu is anders as hulle standaard ewekniee op die vokaalkaart geposisioneer. In hoofstuk 2 word aangetoon dat die vokaalsisteem in sekere opsigte met 'n vyfvokaalsisteem ooreenstem, maar nogtans oor sewe foneme beskik. Tekens van 'n verskuiwing in die rigting van die meer tipiese sewevokaalsisteem is opgemerk. Die konsonante van Lobedu word gekenmerk deur veral vier a-tipiese artikulasies: dentale klanke vervang die standaard laterale sluitklanke, retroflekse sluitklanke vervang alveolere sluitklanke, oorwegend stemhebbende sluitklanke vervang tipiese Noord-Sotho se geejekteerde klanke, en affriksie by die vrylating van retroflekse plosiewe is prominent. In hoofstuk 3 word gekonsentreer op die toonpatrone wat verskillende naamwoorde en werkwoorde kenmerk. lnteressante verskille tussen standaard Noord-Sotho en Lobedu is gedokumenteer, hoewel daar uiteraard ook heelwat ooreenkomste bestaan. In hoofstuk 4 word die oorsprong van foneme diachronies nagespeur, terwyl alle geidentifiseerde klankveranderinge in hoofstuk 5 opgeneem is. 'n Uitstaande kenmerk van Lobedu is dat die kombinasie van labiale konsonante geheel en al anders as in tipiese Noord-Sotho hanteer word. In hoofstukke 6 tot 8 word die woordkategoriee morfologies beskryf en ontleed. Kenmerke van die werkwoord in die verskillende verbale subkategoriee kom ook aan die orde: Daar word na diachroniese feite verwys ten einde die voorkoms van sekere allomorfe te verklaar, terwyl die herkoms van sekere morfeme na Venda en Tsonga teruggevoer word. Hoofstuk 9 bevat 'n gedetailleerde uiteensetting van die struktuur van die verskillende kopulatiewe. In die finale hoofstuk word tot die slotsom gekom dat Lobedu wel as 'n dialek van Noord-Sotho beskou moat word, ten spyte van aansienlike Venda-beinvloeding. Die voorkoms van a-tipiese kenmerke diskwalifiseer Lobedu nie as 'n Noord-Sotho dialek nie; indien wel, moat die status van verskeie ander Noord-Sotho dialekte ook bevraagteken word. Die Balobedu beskou hulleself as Noord-Sotho manse, en die effektiewe kommunikasie tussen die Balobedu en sprekers van Noord-Sotho bewys dat onderlinge verstaanbaarheid 'n werklikheid is / African Languages / D. Litt. et Phil. (Afrikatale)
3

Die kousatief in Noord-Sotho

Van der Schyff, Frans Edwin 12 August 2014 (has links)
M.A. (African Languages) / Please refer to full text to view abstract
4

'n Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu

Kotzé, A. E. January 1995 (has links)
Thesis (D.Litt. et Phil)--Universiteit van Suid-Afrika, 1995.
5

6

Die interjektiewe demonstratief in Noord-Sotho

Koch, Marius 07 October 2015 (has links)
M.A. (African Languages) / The interjective demonstrative appears to be a problematic word category. This study investigates the current views on this subject in Northern Sotho. The morphology, semantics, syntax and the phonology of the interjective demonstrative are investigated and analyzed with the help of native speakers of Northern Sotho. The investigation reveals new perspectives concerning the unique character of the interjective demonstrative as a word category ...
7

Fonologiese en morfologiese beskrywing van Lobedu

Kotze, Albert Ewald 28 May 2015 (has links)
In hierdie studie word die fonologie en die morfologie van Lobedu, 'n dialek van die Noordoostelike dialekbundel van Noord-Sotho, beskryf. Historiese gegewens, soos in hoofstuk 1 weergegee, toon aan dat die Balobedu vroeer uitgebreide kontak met die Bavenda gehad het. Die vokale van Lobedu is anders as hulle standaard ewekniee op die vokaalkaart geposisioneer. In hoofstuk 2 word aangetoon dat die vokaalsisteem in sekere opsigte met 'n vyfvokaalsisteem ooreenstem, maar nogtans oor sewe foneme beskik. Tekens van 'n verskuiwing in die rigting van die meer tipiese sewevokaalsisteem is opgemerk. Die konsonante van Lobedu word gekenmerk deur veral vier a-tipiese artikulasies: dentale klanke vervang die standaard laterale sluitklanke, retroflekse sluitklanke vervang alveolere sluitklanke, oorwegend stemhebbende sluitklanke vervang tipiese Noord-Sotho se geejekteerde klanke, en affriksie by die vrylating van retroflekse plosiewe is prominent. In hoofstuk 3 word gekonsentreer op die toonpatrone wat verskillende naamwoorde en werkwoorde kenmerk. lnteressante verskille tussen standaard Noord-Sotho en Lobedu is gedokumenteer, hoewel daar uiteraard ook heelwat ooreenkomste bestaan. In hoofstuk 4 word die oorsprong van foneme diachronies nagespeur, terwyl alle geidentifiseerde klankveranderinge in hoofstuk 5 opgeneem is. 'n Uitstaande kenmerk van Lobedu is dat die kombinasie van labiale konsonante geheel en al anders as in tipiese Noord-Sotho hanteer word. In hoofstukke 6 tot 8 word die woordkategoriee morfologies beskryf en ontleed. Kenmerke van die werkwoord in die verskillende verbale subkategoriee kom ook aan die orde: Daar word na diachroniese feite verwys ten einde die voorkoms van sekere allomorfe te verklaar, terwyl die herkoms van sekere morfeme na Venda en Tsonga teruggevoer word. Hoofstuk 9 bevat 'n gedetailleerde uiteensetting van die struktuur van die verskillende kopulatiewe. In die finale hoofstuk word tot die slotsom gekom dat Lobedu wel as 'n dialek van Noord-Sotho beskou moat word, ten spyte van aansienlike Venda-beinvloeding. Die voorkoms van a-tipiese kenmerke diskwalifiseer Lobedu nie as 'n Noord-Sotho dialek nie; indien wel, moat die status van verskeie ander Noord-Sotho dialekte ook bevraagteken word. Die Balobedu beskou hulleself as Noord-Sotho manse, en die effektiewe kommunikasie tussen die Balobedu en sprekers van Noord-Sotho bewys dat onderlinge verstaanbaarheid 'n werklikheid is / African Languages / D. Litt. et Phil. (Afrikatale)

Page generated in 0.0668 seconds