• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

An evaluation of the feasibility of using Moodle to develop an online learning program for the Grade 12 Literature component of the First Additional Language syllabus in South Africa

Van Rooyen, Marinda 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil (Modern Foreign Languages))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The decline in the Grade 12 pass rate in South Africa has been a cause for widespread concern. While this decline in is the result of the interplay of many factors, one of them is undoubtedly that teachers and pupils often find themselves in situations where they do not have access to adequate resources. This study is a formative evaluation of material that was created with the Moodle learning management system, in order to provide teachers and learners with resources that can be made readily available online. These resources are accessible from computers and cellular phones with internet connectivity. The resources not only provide content, but also learning activities that can be used either by individual learners, or with a teacher in a classroom environment. In the absence of a teacher, the activities could also provide meaningful feedback to aid learners in the learning process. Two courses were created in the Moodle Learning Management System that cover work prescribed for Grade 12, English First Additional Language for the period 2009 to 2010; namely the prescribed short stories and the play, Nothing But The Truth by John Kani. A number of activities are evaluated according to usage and feedback that they provide. The outcome of the study is that it is possible to provide learners with online learning materials which will enable them to prepare thoroughly for the final examinations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die daling in die Graad 12 slaagsyfer veroorsaak kommer in baie geledere. Alhoewel hierdie daling die gevolg kan wees van baie faktore, is een van die redes dat onderwysers en leerlinge hulle dikwels in 'n situasie bevind waar hulle nie die nodige toegang tot die nodige leermateriaal het nie. Hierdie studie doen ‘n formatiewe evaluering van die leerprogram wat ontwerp is met behulp van Moodle, 'n leerbeheerstelsel, om onderwysers en leerders van die nodige leermateriaal te voorsien. Die leermateriaal is toeganklik vanaf beide ‘n rekenaar en 'n selfoon met internet toegang. Hierdie leermateriaal verskaf nie net statiese inligting nie, maar bevat leeraktiwiteite wat deur leerders op hulle eie gebruik kan word, of saam met 'n onderwyser in 'n klaskamer. In die afwesigheid van 'n onderwyser kan die leermateriaal ook die nodige terugvoering verskaf, sodat dit leerders kan help in die leerproses. Twee kursusse is ontwerp as deel van 'n Moodle stelsel wat van die voorgeskrewe werk dek vir Graad 12, Engels Eerste Addisionele Taal vir die tydperk 2009 tot 2010; naamlik die voorgeskrewe kortverhale en die verhoogstuk, Nothing But The Truth, deur John Kani. 'n Aantal aktwiteite word evalueer ten opsigte van die gebruik en ook die terugvoering wat dit voorsien. Die resultate van die studie is dat dit wel moontlik is om voldoende studie materiaal aan Graad 12’s besikbaar te stel wat hulle kan gebruik om voor te berei vir die eindeksamen.

Page generated in 0.0948 seconds