• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Factors underlying registered nurse interactions in a multicultural tertiary healthcare perioperative area

Herbert, Suzan Margaret 04 1900 (has links)
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Disruptive behaviour among health care providers in high stress areas such as the perioperative setting has been linked to negative patient safety. Conflicts of power, role and personality lead to communication failure, which are identified as the leading root cause of medication errors and wrong site surgery. The aim of the study was to explore and describe the factors underlying registered nurse (RN) interactions in a tertiary healthcare perioperative area. A non-experimental, descriptive, exploratory study with self-administered survey using a quantitative approach was used. The total population of N=52 participants working in the perioperative area of a Middle Eastern tertiary healthcare centre were invited to participate in the study and the response rate was n=44, 85%. A structured self-administered questionnaire was used to collect the data. Reliability and validity was assured by means of a pilot study and consultation with nursing experts and a statistician. The Health Research Ethics Committee of the University of Stellenbosch approved the study. Permission for the study to be done in the tertiary care centre was obtained from the Internal Ethical Review Board and the Nursing Executive. Informed written consent was obtained from the participants. Anonymity and confidentiality was respected. The data was analysed with the assistance of a statistician and presented in frequencies, tables and histograms. The responses were compared using Mann-Whitney U test, Kruskal- Wallis ANOVA and Spearman’s Rank correlation, on a 95% confidence level. Only one factor showed a significant result, following Spearman’s Rank correlation that an association exists between work experience and lateral violence (p≤0.045239). The open-ended questions were categorized into themes and respect and communication emerged as factors necessary in teamwork and task management The level of respect and open communication between RNs were seen as important factors for interacting with colleagues in the workplace and if poor, affects team work. An area of concern was the high number of neutral responses to the statements on morale and conflict. Underpinned by the literature and the outcomes of this study, it is recommended that strong leadership is required to implement regular team building activities. Furthermore, perioperative staff should be monitored for emotional fatigue which results from conflict situations in order to avert adverse patient care events. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Steurende gedrag onder gesondheidsorgwerkers in hoë gespanne areas soos in die perioperatiewe omgewing, word gekoppel aan negatiewe pasiënt veiligheid. Konflikte van mag, rol en persoonlikheid lei tot mislukking van kommunikasie wat geïdentifiseer word as die hoofoorsaak van foute by die toediening van medikasie en verkeerde plek vir chirurgie. Die doel van die studie was om die faktore te ondersoek en te beskryf wat onderliggend is aan geregistreerde verpleeg (GV) interaksies in ’n tersiêre gesondheidsorg perioperatiewe area. ’n Nie-eksperimentele, beskrywende, ondersoekende studie met ’n self-administrerende opname deur ’n kwantitatiewe benadering, was gebruik. Die totale populasie van N=52 deelnemers wat in die perioperatiewe area van ’n Midde-Oosterse tersiêre gesondheidsorgsentrum werk, was uitgenooi om deel te neem aan hierdie studie en die responskoers was n=44, 85%. ’n Gestruktureerde self-administrerende vraelys was gebruik om die data te kollekteer. Betroubaarheid en geldigheid was verseker deur die gebruik van ’n loodsprojek en konsultasie met verpleegdeskundiges, asook ’n statistikus. Die Gesondheidsnavorsingsetiekkomitee aan die Universiteit van Stellenbosch het die studie goedgekeur. Toestemming vir die uitvoer van die studie by die tersiêre gesondheidssentrum was verkry van die Interne Etiese Oorsigraad en die Uitvoerende Verplegingsbestuur. Ingeligte geskrewe toestemming was verkry van die deelnemers. Anonimiteit en vertroulikheid was gerespekteer. Die data was geanaliseer met die hulp van ’n statistikus en aangebied in frekwensies, tafels en histogramme. Die response was vergelyk deur van Mann-Whitney U-toets, Kruskal-Wallis ANOVA of Spearman se Rangkorrelasie op ’n 95% vertroulikheidsvlak gebruik te maak. Slegs een faktor het ’n beduidende resultaat getoon, dat daar ’n assosiasie bestaan tussen werkservaring en laterale geweld (p≤0.045239), deur Spearman se Rangkorrelasie te volg. Die ope-vrae was gekategoriseer in temas. Respek en kommunikasie het as noodsaaklike faktore vir spanwerk en taakbestuur na vore gekom. Die vlak van respek en ope kommunikasie tussen geregistreerde verpleegsters was gesien as belangrike faktore vir interaksie met kollegas in die werkplek en indien dit swak is, affekteer dit spanwerk. ’n Area van besorgdheid was die hoë aantal neutrale response op die stellings oor moraal en konflik. Ondersteun deur die literatuur en die uitkomste van die studie, word dit aanbeveel dat sterk leierskap vereis word om gereelde spanbou aktiwiteite te implementeer. Verder behoort perioperatiewe personeel gemonitor te word vir emosionele moegheid wat spruit uit konfliksituasies, ten einde nadelige pasiëntsorg af te weer.

Page generated in 0.0967 seconds