Spelling suggestions: "subject:"opperman, diederik johannes."" "subject:"opperman, diederik iohannes.""
1 |
Kolonnade : 'n studie van D. J. Opperman se bundels "Heilige beeste", "Negester oor Ninevé" en "Komas uit 'n bamboesstok" binne verband van sy oeuvre /Spies, Lina. January 1900 (has links)
Texte remanié de: Proefskrif--Universiteit van Pretoria, 1981. Titre de soutenance : Weefsel en web : Heilige beeste, Negester oor Ninevé en Komas uit 'n bamboesstok van D. J. Opperman binne verband van sy oeuvre.
|
2 |
Ruimte en identiteit na aanleiding van D.J. Opperman se digbundel, Komas uit 'n bamboesstok (1979) = Space and identity pertaining to D.J. Opperman's volume of poetry, "Komas uit 'n bamboesstok" (1979).Lyons, Jacques. 05 May 2014 (has links)
Hierdie studie is ʼn ondersoek na die rol wat ruimte en identiteit speel in D.J. Opperman se digbundel Komas uit ʼn bamboesstok (1979). Die studie maak gebruik van ʼn kommunikatiewe benadering wat die leser in staat stel om op ’n geïntegreerde wyse verslag te doen oor die hele proses wat plaasvind tussen die sender en ontvanger, deur middel van die gedrukte teks. Die teoretiese kennis sal hoofsaaklik op Opperman se digbundel toegepas word, asook tekste vanuit die Afrikaanse letterkunde wat daarby aansluit. Hierdie verhandeling sal verder ook klem plaas op hoe Opperman se digbundel sy persoonlike ruimte en identiteit aan die leser oordra, asook hoe die uitbeelding aansluit by die vorming van die identiteit van die leser/mens. Die struktuur van die studie sal bestaan uit vier hoofstukke:
Hoofstuk een is ʼn kort inleiding waarin fokus geplaas word op die navorsing en redes vir die ondersoek. Die hoofstuk sal verder ook die nodige struktuur van die studie uiteensit, asook verskeie sleutelbegrippe wat deel sal vorm van die studie en sal bydra tot die leser se begrip van dit wat in die studie verduidelik of uitgebeeld word.
In hoofstuk 2 word ’n kort oorsig van die Afrikaanse literatuur, met klem op die geskiedenis agter die ontwikkeling van Afrikaanse verhalende literatuur tot en met die publikasie van Opperman se digbundel Komas uit ’n bamboesstok gegee. Daar sal verder ook gekyk word na die literêre veranderings wat plaasgevind het in die Afrikaanse digkuns, met klem op ’n kommunikatiewe benadering tot literatuur, asook ’n Russiese Formalistiese bydrae daartoe. Die eksplisiete en implisiete motiewe en temas wat binne die Afrikaanse literatuur bestaan, en so ook dié van Opperman, sal verken word. Laastens sal twee aspekte, naamlik teorieë verbonde aan ruimte en identiteit, asook hoe die genoemde teorieë sigbaar en/of geïntegreer is in Opperman se digbundel Komas uit ’n bamboesstok (1979) bespreek word.
Hoofstuk drie van hierdie studie verleen aandag aan Opperman as skrywer en legende, asook sy digbundel Komas uit ’n banbloesstok. Klem word geplaas op biografiese inligting van D.J. Opperman en agtergrondsinligting oor sy digbundel Komas uit ’n bamboesstok. ’n Diepgaande bespreking van Opperman se digbundel, d.w.s. die voorblad, die titelblad, kerngebeurtenisse en
figure in Opperman se digbundel, motiewe en temas, geselekteerde gedigte vanuit die genoemde bundel, ensovoorts, sal dan volg.
In die laaste hoofstuk wat deel sal vorm van die studie, hoofstuk vier, sal daar tot ʼn slotsom gekom word en klem geplaas word op hoe Opperman se digbundel Komas uit ’n bamboesstok (1979) bygedra het tot vernuwing in die Afrikaanse digkuns. / Thesis (M.A.)-University of KwaZulu-Natal, Pietermaritzburg, 2013.
|
3 |
Komas uit 'n Bamboesstok van D.J. Opperman en die strukturalistiese konsep van intertekstualiteitMalan, Regina 23 September 2014 (has links)
D.Litt. et Phil. (Afrikaans) / Please refer to full text to view abstract
|
4 |
Die beeld van Willem Adriaen van der Stel in die geskiedskrywing en in D.J. Opperman se versdrama 'Vergelegen' / Ignatius Lukas Jansen van VuurenVan Vuuren, Ignatius Lukas Jansen January 1973 (has links)
Thesis (MA)--PU for CHE
|
5 |
Die beeld van Willem Adriaen van der Stel in die geskiedskrywing en in D.J. Opperman se versdrama 'Vergelegen' / Ignatius Lukas Jansen van VuurenVan Vuuren, Ignatius Lukas Jansen January 1973 (has links)
Thesis (MA)--PU for CHE
|
6 |
Parodie en die periodekodes van dertig en sestigWucherpfennig, Camille Sue 22 August 2012 (has links)
M.A. / The idea that parody can be used as an instrument of internal criticism and at the same time be a form of literary history is the point of departure for this study. By analysing and comparing the parody pendants of D.J. Opperman ("Met apologie" in Kuns-mis, 1964) and Johann Johl ("Dubbelloop: 'n pastiche" in Gewalste woord, 1990), the way in which parody functions as internal criticism and even as method of periodisation in literary history is examined. D.J. Opperman parodies the Afrikaans poets of the thirties. In the parodies he establishes a critical dialogue with these poets and their work by means of the intertextual nature of parody. Through these parodies he comments on each poet's oeuvre with regard to the mannerisms and personal style of writing apparent in their work by exaggeration and intentional ridicule. However, the parody does not only reduce the poet's work to a ridiculous level, but is also used as a vehicle of praise for the highlights in the poet's work. Furthermore, by restricting these parodies to the poets of the thirties and two of their successors of the forties, Opperman also establishes a kind of miniature literary history. One can deduce some aspects of the characteristics of the thirties poetry from these parodies. In the same way Johann Johl parodies the Afrikaans writers of the sixties and seventies. Here the critical dialogue is established on two levels. On the first level it serves as criticism on the work of D.J. Opperman and that done by the poets of the thirties by means of the intertextual relationship existing between the parody pendants. In doing so it compares and contrasts the renewal in Afrikaans literature by the poets of the thirties to the renewal brought by two writers of the sixties and seventies. In this study the focus will be on the writers of the sixties (Breyten Breytenbach and Etienne Leroux). On the second level it serves as criticism on the work of Breyten Breytenbach and Etienne Leroux as well as a form of miniature literary history of the writers of the sixties. Some characteristics of this period in the Afrikaans literature can be deduced from these parodies. The whole study is based on the statement made by Lyotard (Hutcheon, 1985:1) "Art forms have increasingly appeared to distrust external criticism to the extent that they have sought to incorporate critical commentary within their own structures in a kind of self-legitimizing short-circuit of the normal critical dialogue." From what has been said above, it is clear that parody may well be this "self-legitimizing short-circuit". The parodies analysed in this study are examples of parody being used as an internal instrument of criticism, thus incorporating critical commentary within art's own structures. Furthermore, due to its intertextual nature, parody also comments on the characteristics of (in this case) two important periods (the thirties and sixties) in the history of Afrikaans literature and therefore also serves as a kind of miniature literary history.
|
7 |
N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman in intertekstuele gesprek07 October 2015 (has links)
M.A. (Afrikaans en Nederlands) / Please refer to full text to view abstract
|
Page generated in 0.071 seconds