• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Grondslagfase opvoeders se belewings van die opvoeder-leerder verhouding / Salome Steyn

Steyn, Salome January 2014 (has links)
Die fokus van hierdie studie is die verkenning van grondslagfase opvoeders se belewings van die opvoeder-leerder verhouding. Positiewe sielkunde is gebruik as die teoretiese raamwerk vir hierdie navorsing, en ‘n fenomenologiese benadering is gebruik as die metodologiese struktuur van die kwalitatiewe studie. Hierdie studie van opvoeder-leerder verhoudings in die grondslagfase is gerig op die bydrae wat dit kan lewer tot leerders se goeie prestasies, hulle positiewe ontwikkeling, sowel as die opvoeder se eie werksbevrediging. Dit dra ook by tot die welstand van opvoeders, leerders en die skoolgemeenskap. Alhoewel gesonde verhoudings in die skoolgemeenskap van die allergrootste belang is, blyk dit dat die doelbewuste uitbouing van die skoolgemeenskap se verhoudingswelstand as belangrike sosiale hulpbron verwaarloos of afgewater word. Die volgende navorsingsvraag het na vore gekom: Wat is grondslagfase opvoeders se belewings van die opvoeder-leerder verhouding? Die perspektief van die positiewe benadering van sielkunde is gebruik om die meganismes van gesonde verhoudings binne die skoolgemeenskap bloot te lê. Daar is gebruik gemaak van ‘n kwalitatiewe navorsingsmetode om die fenomeen te verken. Inligting is verkry deur middel van individuele onderhoude en ʼn fokusgroepbespreking as navorsingstegnieke. Doelgerigte steekproefneming is gebruik en nege grondslagfase opvoeders verbonde aan ‘n privaatskool in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika was deelnemers aan die navorsing. Die doel van die studie was om grondslagfase opvoeders se belewing van die opvoeder-leerder verhouding te verstaan. Tydens die proses van data-insameling is daar visuele en tekstuele data verkry. Deelnemers het collages gemaak ter beskrywing van hul belewing van die opvoeder-leerder verhouding; daarna is individuele onderhoude en die fokusgroepbespreking gevoer. Klankopnames van die versamelde data is getranskribeer, en ‘n narratiewe analise is gedoen. Bevindinge van hierdie studie is vervat in vier hooftemas: Die rol van emosies en verhoudingswelstand, opvoeders se verhoudingsvaardighede, werksbevrediging, uitdagings en verhoudingswelstand. Hierdie bevindings omvat die gesonde hantering van emosies, doelgerigte bevordering van verhoudingsvaardighede, die belewing van werksbevrediging, en die ervaring van uitdagings wat oorwegend gekoppel is aan welvarende leerders se huiskonteks. Die bevindings is verder verfyn in die subtemas wat die grondslagfase opvoeder se alledaagse belewing van die Opvoeder-leerder verhouding opvoeder-leerder verhouding in diepte beskryf. Die bevindings toon dat die opvoeders se positiewe ervaring van die opvoeder-leerder verhouding gesien kan word as ‘n belegging in die welstand en positiewe funksionering van beide die opvoeder en die leerder. Aanbevelings word gemaak sodat opvoeders verbeterde opvoeder-leerder verhoudings kan beskerm en bevorder deur doelgerig die ondersteuning van multidissiplinêre spanne te ontgin. Opvoeders moet begelei word om die dinamiese krag van interpersoonlike verhoudings op ‘n kreatiewe manier te gebruik ten einde die volhoubare welstand van skoolgemeenskappe as gesonde en bemagtigende ruimtes te verseker. / MA (Psychology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

3

Secondary school educators' experiences of the educator-learner relationship in the Gauteng Province of South Africa / Chrische Knoesen

Knoesen, Chrische January 2014 (has links)
The focus of this study was to explore the experiences of secondary school educators concerning the educator-learner relationship. The study hopes to add value in developing sustainable support to enhance the quality of life and well-being of South African educators. The study highlights specific aspects of the educators’ perspective (Koomen et al., 2011; Philip, 2008; Skaalvik & Skaalvik, 2011; Easter et al., 2008), such as cultural perspective, attachment perspective, career satisfaction perspective and academic perspective. According to Philippson (2009) it is important to understand educators’ holistic experiences concerning the educator-learner relationship. The following research question arose: What are the experiences of secondary school educators in the Gauteng area, South Africa, of the educator-learner relationship? This research was conducted within a Positive Psychology framework and a qualitative method was used. Data were collected via personal interviews and focus group discussions as research techniques. Purposeful sampling was used and six secondary school educators from various secondary schools in the Gauteng Province of South Africa were participants of this study. The objective of this study was to understand and interpret holistic experiences of secondary school educators in the educator-learner relationship that contribute to the educators’ phenomenology. Data were gathered through individual interviews during which each participant was motivated through visual mapping to express his/her hierarchy of ideas contributing to the phenomenon. The collected data were audio-recorded and a narrative analysis was conducted in which trustworthiness was obtained through member checking to ensure that the recorded and observed data were correctly transcribed and evaluated accordingly. Findings of this study are presented by means of the following themes: Different aspects of the supportive educator-learner relationship; awareness of differences in the educator-learner relationship; important perspectives of “a calling” in respect of the educators’ experiences; role of emotions in an educator-learner relationship; challenges for the educator in the educator-learner relationship; role of discipline and values in an educator-learner relationship; phenomenology of the educators’ experiences. Results indicate that educators’ positive experiences of the educator-learner relationship can be viewed as an investment in the well-being and positive functioning of both the educator as well as the learners. A recommendation for future research is to develop a support system for secondary school educators to encourage them in a psycho-social, emotional and spiritual way towards sustainable well-being. / MA (Psychology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
4

Page generated in 0.0827 seconds