• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kollektiewe bedinging en beperkinge daarop in die openbare sektor

Goosen, Hermanus Stefanus. 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Staatsamptenare val sedert 1993 onder arbeidswetgewing wat vir kollektiewe bedingingsregte voorsiening maak. Wat laasgenoemde regte aanbetref word, in ooreenstemming met intemasionale reg, betoog dat die regte van staatsamptenare meer beperk kan word as wat die geval in die privaatsektor is. Ten spyte van argumente tot die teendeel word aangevoer dat staatsamptenare 'n noodsaaklike <liens aan die bree gemeenskap lewer wat veral met betrekking tot die herontwikkeling en opbou van Suid-Afrika 'n belangrike sosioekonomiese bydrae te lewer het. Die afwesigheid van die tradisionele onderskeid tussen kapitaal en arbeid, werkplekf arums, ·sow el as onbeperkte organiseringsregte sal produktiwiteit in die openbare sektor belnvloed. Werkersdeelname in besluitneming in die openbare sektor kan verwesenlik word sander om die omvangryke kollektiewe bedingingsregte soos vervat in die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995 aan staatsamptenare te verleen. / Public servants have fallen under labour legislation that provides for collective bargaining rights since 1993. It is argued that these rights of public servants, in accordance with international law, may be limited to a greater extent than those of employees in the private sector. Despite arguments to the contrary the opinion is held that public servants deliver an important, essential service to the broader public especially when it comes to their socio-economic contribution to the redevelopment of South Africa. The absence of the traditional difference between capital and labour, workplace forums, as well as unlimited organisational rights will have an influence on productivity in the public sector. Workers participation in decision making can be realised without granting public servants the extensive collective bargaining rights as contained in the Labour Relations Act, 66 of 1995. / Law / L.L.M.
2

Page generated in 0.0151 seconds