• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Avec dévouement total la lutte de Dieu contre toute puissance: origine et évolution de la toute-puissance /

Kate, Albertus Aemilius Seyno ten, January 2001 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met index, lit. opg.
2

Die verhouding tussen gesag en sendingmotivering binne die Gereformeerde Kerke / Relation between authority and motivation for missionary involvement from within the Reformed Churches

Weyers, Mario 11 1900 (has links)
Title in English and Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / In this dissertation an attempt has been made to investigate the means by which God is at work in our world. The researcher has acted on the assumption that God rules in our world, but investigates the content of such a belief The question whether God acts in our world from a basis of control, or from a motivation of shared interest is currently brought to the surface. Instrumental is the use of Critical Theory to investigate the above mentioned problem. With this instrument oppressive perspectives (paternalistic views) are identified and unmasked as well as new perspectives (stewardship) implemented. Biblical stewardship seems to be a perspective on how God wants to use the local church to assist in his plan of salvation for those in need. Authority with others rather over others seems to be the stewardship strategy God wants us to participate in. / In hierdie verhandeling word ondersoek ingestel na die wyse waarop God in die wereld betrokke is (Missio Dei). Daar word uitgegaan van die veronderstelling dat God in die wereld regeer en wil hierdie navorsing poog om te verstaan hoe God in die wereld regeer. Die problematiek wat deurgaans in hierdie studie hanteer word, hou verband met die vraag of God vanuit 'n beheerstelsel (pantokratiese stelsel) in die wereld betrokke is en of sy werksaamhede eerder vanuit 'n bestuurstelsel (oikonomos) verstaan moet word. In 'n poging om bogenoemde probleem op te los word gebruik gemaak van die Kritiese Teorie. Met hierdie instrument word enersyds gepoog om onderdrukkende perspektiewe (soos God as Pantokrator) te weerle, wat onderdrukkende ideologie instand hou. Andersyds word die Kritiese Teorie as instrument gebruik om alternatiewe te ondersoek (soos God as bestuurder van ons heil) wat nuwe perspektiewe daar kan stel. Bybelse rentmeesterskap hou gevolglik daarmee verband dat God die mens/kerk medeverantwoordelik maak in bogenoemde bestuursproses ten einde God se Missio Dei deelnemend te bestuur. / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M.Th.(Missiology)
3

Page generated in 0.046 seconds