• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Siektebelewing by die Pedi : 'n verkennende studie in siekepastoraat

Jordaan, G. J. (Gabriël Jacobus) 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Hierdie skripsie is 'n verkennende studie in siekepastoraat. Die fokus is op die siektebelewing van die Pedi. Die siek mens leef in 'n spesifieke wereld en verkeer in 'n wrieke situasie. Dit is boonop vir die pastor moeilik om in hierdie leefWereld die sieke se gevoelens te begryp. Meer uitsonderlik is dat dit vir enige pastor moeilik is om die tradisionele beskouing en belewenis van die sieke in sy eie kultuursituasie te verstaan. Daar is egter min materiaal oor die siekte-belewenis van die Pedi beskikbaar aangesien daar oor die algemeen min navorsing gedoen is. Pastorale sorg aan siekes vereis dat kennis geneem moet word van die kulturele agtergrond asook godsdiensbeskouing. Teen hierdie agtergrond is die doel van hierdie studie om 'n raamwerk van die denke van die Pedi-siekes te verkry waarby die siekepastoraat kan aansluit. Met die hu1p van die kwalitatiewe navorsingsbenadering is daar deur indiepte-onderhoude en deelnemende waameming probeer om 'n raamwerk te verkry van die siek Pedi se ervaring van siekte in 'n tradisionele situasie. Sodoende is gepoog om veertien subjekte se verhale van hul siekte en ongelukke deur middel van kwalitatiewe empiriese navorsing te beskryf Uit al hierdie data was dit moontlik om die respondente se interpretasies in vyfkategoriee in te deel: (a) Agtergrondkennis, (b) die oorsaak van hul siekte, ( c) die belewing van hul siekte, ( d) die bestryding van hul siekte en ( e) die tradisionele siening van siekte en in watter mate daar 'n verskuiwing na Westerse denke plaasgevind het. Daar is bevind dat betekenistoekenning van die meeste respondente grotendeels binne die kulturele raamwerk van die Pedi-tradisie plaasgevind het. Hierdie bevinding is belangrik vir die siekepastoraat aangesien daar by sekere begrippe aansluiting gevind kan word. Die navorser het ook probeer om vanuit die betekenis van die subjekte se belewing van siekte 'n beperkte aantal riglyne vir 'n sensitiewe kultureel georienteerde siekepastoraat te noem. / This study explores the field of pastoral care of the sick within the frame of the sick person's traditional environment. This research study was only directed at the Pedi. Little material exists on the Pedi's experience of sickness because of the general lack of research. Furthermore, pastoral care of the sick demands specific notice of the cultural background as well as their religious views. Bearing this in mind the purpose of this study is to find a frame work of the Pedi's thought to which the pastoral care could be linked. With the help of qualitative methodological research, in depth interviewing, participation and observation the researcher tried to obtain a frame work of the Pedi's experience of sickness within their traditional situation. Through the means of the qualitative emperical research strategy these stories were described. It is found that most respondents emphasise the meaning of their sickness largely within the cultural framework of the Pedi tradition. This is important for pastoral care because on these thoughts pastoral care could link up. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie)
2

Siektebelewing by die Pedi : 'n verkennende studie in siekepastoraat

Jordaan, G. J. (Gabriël Jacobus) 01 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Hierdie skripsie is 'n verkennende studie in siekepastoraat. Die fokus is op die siektebelewing van die Pedi. Die siek mens leef in 'n spesifieke wereld en verkeer in 'n wrieke situasie. Dit is boonop vir die pastor moeilik om in hierdie leefWereld die sieke se gevoelens te begryp. Meer uitsonderlik is dat dit vir enige pastor moeilik is om die tradisionele beskouing en belewenis van die sieke in sy eie kultuursituasie te verstaan. Daar is egter min materiaal oor die siekte-belewenis van die Pedi beskikbaar aangesien daar oor die algemeen min navorsing gedoen is. Pastorale sorg aan siekes vereis dat kennis geneem moet word van die kulturele agtergrond asook godsdiensbeskouing. Teen hierdie agtergrond is die doel van hierdie studie om 'n raamwerk van die denke van die Pedi-siekes te verkry waarby die siekepastoraat kan aansluit. Met die hu1p van die kwalitatiewe navorsingsbenadering is daar deur indiepte-onderhoude en deelnemende waameming probeer om 'n raamwerk te verkry van die siek Pedi se ervaring van siekte in 'n tradisionele situasie. Sodoende is gepoog om veertien subjekte se verhale van hul siekte en ongelukke deur middel van kwalitatiewe empiriese navorsing te beskryf Uit al hierdie data was dit moontlik om die respondente se interpretasies in vyfkategoriee in te deel: (a) Agtergrondkennis, (b) die oorsaak van hul siekte, ( c) die belewing van hul siekte, ( d) die bestryding van hul siekte en ( e) die tradisionele siening van siekte en in watter mate daar 'n verskuiwing na Westerse denke plaasgevind het. Daar is bevind dat betekenistoekenning van die meeste respondente grotendeels binne die kulturele raamwerk van die Pedi-tradisie plaasgevind het. Hierdie bevinding is belangrik vir die siekepastoraat aangesien daar by sekere begrippe aansluiting gevind kan word. Die navorser het ook probeer om vanuit die betekenis van die subjekte se belewing van siekte 'n beperkte aantal riglyne vir 'n sensitiewe kultureel georienteerde siekepastoraat te noem. / This study explores the field of pastoral care of the sick within the frame of the sick person's traditional environment. This research study was only directed at the Pedi. Little material exists on the Pedi's experience of sickness because of the general lack of research. Furthermore, pastoral care of the sick demands specific notice of the cultural background as well as their religious views. Bearing this in mind the purpose of this study is to find a frame work of the Pedi's thought to which the pastoral care could be linked. With the help of qualitative methodological research, in depth interviewing, participation and observation the researcher tried to obtain a frame work of the Pedi's experience of sickness within their traditional situation. Through the means of the qualitative emperical research strategy these stories were described. It is found that most respondents emphasise the meaning of their sickness largely within the cultural framework of the Pedi tradition. This is important for pastoral care because on these thoughts pastoral care could link up. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie)
3

`Equipped to impact a continent?' : a descriptive study of Petra College's model to equip and mobilise Christian leaders for children's ministry in Africa

Mans, Philippus Rudolph 30 November 2005 (has links)
In this study a contextual training model for developing leaders in ministry to children is investigated. The training model offers a dynamic training process for the development of effective leadership for the African Church and other Christian organizations in the field of children's ministries. The aim of these children's ministries would be to see holistically developed God fearing children in Africa. This study provided an opportunity to ask deeper questions about one's assumptions on prevailing concepts about children, children ministries, leadership training, African philosophy and what is meant by contextual training models. The complexity of Africa, its people and the challenges for the future are evident from this study. It can be concluded that it is possible and necessary to train effective Christian leadership for children's ministries. To develop effective leadership in the field of children's ministries could prove to be one of the long term answers to the pressing needs of Africa and its people. The model serves the statement "equipped to impact the continent" / Practical Theology / M.Th. (Practical Theology)
4

`Equipped to impact a continent?' : a descriptive study of Petra College's model to equip and mobilise Christian leaders for children's ministry in Africa

Mans, Philippus Rudolph 30 November 2005 (has links)
In this study a contextual training model for developing leaders in ministry to children is investigated. The training model offers a dynamic training process for the development of effective leadership for the African Church and other Christian organizations in the field of children's ministries. The aim of these children's ministries would be to see holistically developed God fearing children in Africa. This study provided an opportunity to ask deeper questions about one's assumptions on prevailing concepts about children, children ministries, leadership training, African philosophy and what is meant by contextual training models. The complexity of Africa, its people and the challenges for the future are evident from this study. It can be concluded that it is possible and necessary to train effective Christian leadership for children's ministries. To develop effective leadership in the field of children's ministries could prove to be one of the long term answers to the pressing needs of Africa and its people. The model serves the statement "equipped to impact the continent" / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Practical Theology)

Page generated in 0.1109 seconds