• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Individuele aanpassing binne die integrasieproses van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Ludik, Ben Erwee 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die navorsing is om die individu se aanpassing tydens integrasie te ondersoek. 'n Gedragsprofiel vir aanpassing word in die literatuuroorsig voorgestel volgens sin van koherensie as konstruk van die salutogenese paradigma. Empiries word die lewensorientasievraelys as psigometriese instrument gebruik om sterkte van sin van koherensie te bepaal. K walitatiewe onderhoude, gegrond op fenomenologiese beginsels, word gebruik om aanpassing kwalitatief te evalueer. In die navorsingsontwerp is daar sprake van verkennende, beskrywende en verklarende navorsing en nie-waarskynlikheidsteekproeftrekking word gebruik. Kwantitatiewe en kwalitatiewe resultate word gekoppel ten einde inteme geldigheid op kontekstuele vlak te verseker. Bevindinge toon dat betekenisvolheid van die integrasieproses die vemaamste verskil maak tussen aanpassing en nie-aanpassing. Verstaanbaarheid binne grense van die onmiddellike omgewing en hantering van instrumentele eise sonder om die fokus op emosionele parameters te plaas, fasiliteer verdere aanpassing. Relevante sleutelwoorde is aanpassing, stres, patogenese, salutogenese, sin van koherensie, verstaanbaarheid, hanteerbaarheid, betekenisvolheid, fenomenologie en triangulasie. / The aim of this research is to study individual coping during integration. A behavioural profile for coping is proposed in the literature study based on sense of coherence, a construct of the salutogenesis paradigm. Empirically the psychometric instrument, orientation to life questionnaire, is used to determine the strength of sense of coherence. Qualitative interviewing, based on phenomenological principles, is used to evaluate coping qualitatively. In the research design there are signs of exploratory, descriptive and explanatory research and nonprobability sampling is used. Quantitative and qualitative results are combined to ensure internal validity on a contextual level. Findings showed that meaningfulness of the integration process is the major difference between coping and not coping. Comprehensibility within the boundaries of the immediate environment and the management of instrumental demands without focusing on the emotional parameters, facilitate further coping. / Industrial Psychology / M.A. (Industrial Psychology)
2

Page generated in 0.6272 seconds