• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die Heilige Gees en die ekologiese problematiek

Raath, Steven 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans. / Summaries in English and Afrikaans / Die mensdom beleef 'n grootskaalse ekologiese krisis vanwee die mens se vermoe om die skepping totaal te vernietig. Gevolglik is die ekologiese krisis ook 'n menslike krisis. Gesien vanuit 'n holistiese oogpunt, kan die oorsaak van die krisis aan die deur gele word van die sogenaamde meganiese-wereldbeskouing. Om dit te verander vra vir 'n radikale verandering in die evaluering van die Heilige Gees se werkinge in die skepping en herskepping. Die skepping is die werk van die Drie-eenheid: God die Vader skep deur die Seun in die krag van die Heilige Gees. Die gedagte van Geesverwaarlosing het aanleiding gegee tot die WRK se tema in Canberra: "Kom Heilige Gees- Vernuwe die Ganse Skepping!" Verandering en venuwing vind alleenlik plaas deur die Heilige Gees wat as agent optree in die proses van herskepping. Deur die Heilige Gees is God immanent in die kosmos. Nie alleen die mens nie, maar ook die res van die skepping word vernuwe en herskep. Dit is God se plan om Sy koningkryk tot die hele kosmos uit te brei. Die mensdom, bekragtig deur die Heilige Gees, moet hul taak as bouers en medewerkers tot opsigte van herskepping met erns opneem. Die doel van hierdie verhandeling is om die allesomvattende rol en werkinge van die Heilige Gees in beide christene sowel as nie-christene, wat in die krag van die Gees van God die skepping onderhou, te bepaal en te omskryf. / Mankind experiences an ecological crisis that is unprecedented because human beings now have it in their power to destroy the creation. Therefore the ecological crisis is also an anthropological crisis. Seen from a holistic perspective, this crisis, caused by the so-called mechanical worldview, calls for a radical change in viewing the work of the Holy Spirit in creation and re-creation. Creation must be seen as a Trinitarian process: the Father creates through the Son in the power of the Holy Spirit. It was the apparent absence of the Holy Spirit in God's creation that led to the WCC theme at Canberra: "Come Holy Spirit, - Renew the Whole Creation!" This change and renewal is to be brought about by the Holy Spirit, who acts as the agent in creating a "new creation". The Holy Spirit represents the personal presence of God in the cosmos, and not only recreates God's people, but nature as well. The design of our world is to be God's kingdom. Humankind, empowered by the Holy Spirit, must be builders and co-workers in a new creation. The purpose of this dissertation is to discern the workings of the Spirit in those people, Christian and non-Christian, who empowered by the Spirit, work to help sustain the creation. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th.(Systematic Theology)
2

Page generated in 0.0823 seconds