Spelling suggestions: "subject:"folymers -- aphysiological transport"" "subject:"folymers -- atphysiological transport""
1 |
Translocation of a polymer chain under geometric confinementGumede, Sthembiso R. 04 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The advent of the synthesis or manufacturing of controlled structures on submicron
scales as well as experimental developments enabling the investigation
of physics in speci c biological systems at extremely small length scales underlines
the need for dealing with the statistical physics of small systems which
are geometrically con ned. A typical example of a system for which physical
questions can be answered by means of theoretical modelling is the virus,
where polymer genetic material is encapsulated in a protein shell.
In this project the role of con nement on polymer chains will be investigated.
We investigate how the translocation of polymer from one region to
another through a small opening depends on various electrolytic, polymer concentration
and wall interaction conditions. This is an extension of the simple,
purely entropic, picture in that the interaction terms enter the picture. We
employ a variational scheme in deriving our results. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sowel die moontlikheid van beheerbare sintese of vervaardiging van strukture
op sub-mikrometer lengteskale asook die koms van eksperimentele metodes
vir die ondersoek van biologiese stelsels op baie klein lengteskale onderstreep
hoe nodig dit is om die statiestiese sika van klein stelsels met geometriese
beperkings te verstaan. 'n Tipiese voorbeeld waar teoretiese metodes vir siese
vrae aangewend word is 'n virus, waar die polimeriese genetiese materiaal in
'n proteïen skil beweeg.
In die huidge projek word die rol van 'n spesi eke geometriese beperking op
polimeerkettings ondersoek. Ons ondersoek hoe die oorplasing van 'n polimeer
deur 'n klein opening van een gebied na die ander deur verskillende elektrolietiese,
polimeer-konsentrasie en wandinteraksie eienskappe afhang. Dit is 'n
uitbreiding van die eenvoudige, volledig entropiese beeld vir oorplasing deurdat
wisselwerkings ingesluit word. 'n Variasiebeginsel word aangewend om die
resultate af te lei.
|
Page generated in 0.0951 seconds