• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ontwikkeling van eksamineringspraktyke in die skole van Suidwes-Afrika / Namibië : 'n histories-opvoedkundige ondersoek en evaluering

April, Roderick Graham 06 1900 (has links)
Eksamineringspraktyke in skole in Namibie is die fokuspunt van hierdie studie. 'n Historiese ondersoek is ingestel na die bree, algemene eksamenstelsels van die verlede. Op grond van die tekortkominge en gebreke van die Kaaplandse Onderwysdepartement-eksamenstelsel, is die noodsaaklikheid en wenslikheid van die herbeplanning en verbetering van die eksamenstelsel uitgelig. Daar is gefokus op die HIGHERIINl'ERNATIONAL GENERAL CERTIFICATE OF SECONDARY EDUCATION-eksamenstelsel, ten einde vas te stel of algemene erkende opvoedkundige beginsels, prosedures en werkswyses tot op datum in die eksamenstelsel vergestalt is. 'n Uitvloeisel van die bevindings in hierdie studie is dat die huidige eksamenstelsel tekortkominge weerspieel, maar dat die historiese beperkinge oorbrug kan word Die afleiding word gemaak dat alle onderwysbelanghebbendes moet saamwerk aan verbeteringstrategiee ten opsigte van die huidige eksamenstelsel. Die hoop word uitgespreek dat die hele eksamenstelsel so spoedig moontlik, maar na deeglike beplanning, volledig sal verinheems. / Examination practices in schools in Namibia is the focal point of this study. An historical research has been done into the general examination systems of the past On account of the shortcomings and constraints of the Cape Education Deparbnent examination system, the necessity and desirability of the restructuring and betterment of the examination system is highlighted. The emphasis is put on the HIGHER/ INI'ERNATIONAL GENERAL CERTIFICATE OF SECONDARY EDUCATION to determine whether generally accepted educational principles, procedures and methods have been embodied in the examination system. The present Namibian examination system is still insufficient. However, much can be done to overcome the historical constraints. The conclusion was reached that each and every stakeholder should work together to devise strategies for the betterment of the examination system. The author trusts that the whole examination system will, as soon as possible but after thorough planning, become totally indigenous. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.3202 seconds