Spelling suggestions: "subject:"preferential taxa regime"" "subject:"referential taxa regime""
1 |
A comparative study of double tax agreements between South Africa, Mauritius and ChinaVan den Berg, Amandus 22 March 2012 (has links)
Mauritius has, in recent years, become one of the preferred financial centres owing to its business-friendly economy, preferential tax regime, wide tax treaty network and solid infrastructure. The Mauritian economy and people have greatly benefitted from the country’s success as a financial centre. One benefit offered by the Mauritian tax regime is the ability and ease with which a person can gain residency to access the preferential tax rates that the country offers. South Africa has recently re-introduced a headquarter tax regime, which will make it a competitor with Mauritius for channelling international trade and foreign direct investment. Previous research focuses on the elements of international taxation and highlights some of the benefits that a company could enjoy by using Mauritius as an offshore base. One of the key elements of a successful headquarter company regime is that of a wide tax treaty network which offers preferential terms for taxing certain income classes. The aim of this study is to provide a theoretical construct for the comparison of double tax agreements, with the goal of identifying those that provide preferential terms for the taxation of certain income classes and the elimination of double taxation. This study focuses on the double tax agreements between South Africa, Mauritius and China, highlighting some of the deficiencies of the South African agreement with China and comparing those with Mauritius’s agreement with China. These deficiencies and the preferential tax regime that Mauritius offers will inevitably provide multi-national companies with tax saving opportunities if they use Mauritius as an offshore base. This study will point out some of the areas where possible tax saving opportunities could be identified. The study further aims to provide a platform from which the South African headquarter company regime can be assessed and analysed. This is specifically important if South Africa is to compete with Mauritius. AFRIKAANS : Mauritius het in onlangse jare een van die gekose finansiële sentrums geword as gevolg van hul besigheidsvriendelike houding, voordelige belasting regime, hul wye netwerk van dubbelbelastingooreenkomste en gevestigde infrastruktuur. Die ekonomie van Mauritius en Mauritius se bevolking het baie voordeel getrek uit die sukses van Mauritius se finansiële dienste sektor. Een van die voordele wat Mauritius se belasting regime bied is die gemaklikheid waarmee inwonerstatus bekom kan word en ‘n persoon toegang tot Mauritius se voordelige belastingkoerse kan kry. Suid-Afrika het soortgelyks verlede jaar ‘n internasionale hoofkantoor regime bekendgestel wat Suid-Afrika dus ‘n mededinger met Mauritius gaan maak ten opsigte van die kanalisering van internasionale fondse en buitelandse belegging. Vorige navorsing fokus op die beginsels van internasionale belasting en identifiseer voordele wat maatskappye kan geniet indien hulle van Mauritius gebruik maak as hul buitelandse basis. Een van die belagrike elemente van ‘n suksesvolle hoofkantoor maatskappy regime is dat die regime ‘n wye netwerk van dubbelbelastingooreenkomste bied en dat die dubbelbelastingooreenkomste voordelige terme vir die belasting van sekere inkomste klasse bied. Hierdie studie se doelwit is om ‘n teoretiese platform te vestig vir die vergelyking van dubbelbelastingooreenkomste met die oog om dubbelbelastingooreenkomste te identifiseer wat voordelige terme bied vir die belasting van sekere inkomste klasse en die eliminering van dubbele belasting. Hierdie studie fokus op die dubbelbelastingooreenkomste tussen Suid-Afrika, Mauritius en Sjina in ‘n poging om sekere van die tekortkominge van die dubbelbelastingooreenkoms tussen Suid-Afrika en Sjina uit te wys wanneer dit met die dubbelbelastingooreenkoms tussen Mauritius en Sjina vergelyk word. Hierdie tekortkominge en die voordelige belasting regime wat Mauritius bied sal multi-nasionale maatskappye die geleentheid bied om belastingvoordele te ontgin indien hulle van Mauritius gebruik maak as ‘n buitelandse basis. Hierdie studie sal van die areas identifiseer waar ‘n maatskappy moontlik belasting kan bespaar. Die studie poog ook om ‘n platform te bewerkstellig vir die analise en evalueering van die Suid-Afrikaanse hoofkantoor regime. Hierdie analise en evalueering is spesifiek belangrik indien Suid-Afrika met Mauritius wil meeding. Copyright 2011, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. Please cite as follows: Van den Berg, A 2011,A comparative study of double tax agreements between South Africa, Mauritius and China, MCom dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-03222012-172313 / > F12/4/180/gm / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2011. / Taxation / unrestricted
|
Page generated in 0.1063 seconds