• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Depressed mood in pregnancy : prevalence and social factors in Cape Town peri-urban settlements

Hartley, Mary 12 1900 (has links)
Thesis (MA (Psychology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the prevalence of antenatal distress in Cape Town periurban settlements, and the social factors associated with it in this population. Participants were 756 pregnant women from Khayelitsha and Mfuleni, Cape Town. Each women was interviewed in her home language using a structured questionnaire which included the Edinburgh Postnatal Depression Scale (EPDS), measures for social support and alcohol use, and questions concerning socio-demographics, intimate partner violence, and the current pregnancy. A threshold score of 14 and above on the EPDS was used to determine antenatal distress. Data were analysed using descriptive statistics and bivariate analysis initially, followed by multivariate logistical regression. Results indicated a prevalence of 46% for antenatal distress, which is substantially greater than the prevalence found in high income countries. Women in their first trimester of pregnancy were more likely to experience antenatal distress than were women in their second and third trimesters. The strongest predictors of antenatal distress were poor partner support, intimate partner violence and having a household income below R2000 per month. The high prevalence found in this study has harmful implications for infant health in South Africa, and is reason to suggest that early screening and intervention is crucial. More research is needed to develop and evaluate the effectiveness and scalability of community-based interventions for maternal depression in South African peri-urban settlements, as well as to establish the specific infant outcomes of antenatal distress in this population. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het ten doel om die voorkoms van voorgeboorteangs in buitestedelike nedersettings in Kaapstad te bepaal, sowel as die maatskaplike faktore wat met voorgeboorteangs by dié populasie verband hou. Die studiedeelnemers was 756 swanger vroue van Khayelitsha en Mfuleni, Kaapstad. ʼn Gestruktureerde vraelys is gebruik om met elke vrou ʼn onderhoud in haar huistaal te voer. Die vraelys het die Edinburg-nageboortedepressieskaal (EPDS), maatstawwe vir maatskaplike steun en alkoholgebruik, en vrae oor sosiodemografie, bedmaatgeweld en die vrou se huidige swangerskap ingesluit. ʼn Drempeltelling van 14 en hoër op die EPDS is gebruik om voorgeboorteangs te bepaal. Die data is aanvanklik met behulp van beskrywende statistiek en tweeveranderlike analise ontleed, waarna dit aan meerveranderlike logistiese regressie onderwerp is. Studieresultate toon ʼn 46%-voorkoms van voorgeboorteangs, wat beduidend hoër is as dié in hoëinkomstelande. Vroue in hul eerste trimester van swangerskap blyk meer geneig te wees om voorgeboorteangs te ervaar as vroue in hul tweede en derde trimester. Die sterkste voorspellers van voorgeboorteangs is swak ondersteuning van lewensmaats, bedmaatgeweld en ʼn huishoudelike inkomste onder R2 000 per maand. Die hoë voorkomssyfer van voorgeboorteangs waarop die studie dui, het nadelige implikasies vir babagesondheid in Suid-Afrika, en maak vroeë toetsing en ingryping noodsaaklik. Verdere navorsing word vereis om die doeltreffendheid en skaleerbaarheid van gemeenskapsgegronde ingrypings vir moederdepressie in Suid-Afrikaanse buitestedelike nedersettings te ontwikkel en te beoordeel, sowel as om die bepaalde uitwerkings van voorgeboorteangs op pasgeborenes in dié populasie te bepaal

Page generated in 0.0597 seconds