• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Beginsels by herverdeling van bates by huwelike buite gemeenskap van goed : met spesifieke verwysing na die begrippe "bydrae" en "skuld"

Strijdom, Bartholomeus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / By ontbinding van 'n huwelik buite gemeenskap van goed beskik die hof oor 'n diskresionere bevoegdheid om 'n herverdeling van bates van die onderskeie boedels te gelas. Die voorvereiste, naamlik 'n bydrae tot die instandhouding of vergroting van die boedel van die ander en die uitleg van die bewoording van die wet bring egter mee dat die hof se diskresie om 'n billike herverdeling te beveel ingekort is. Bydrae behoort op gelyke vlak tesarne met al die relevante faktore 'n rol te speel. Huwelikswangedrag behoort 'n beperkte rol te speel by herverdelingsbevele. In sekere gevalle sal dit egter onbillik wees om skuld as faktor te ignoreer. Die skuld van die party teen wie die verdeling gevra word behoort nie 'n rol te speel nie. Sekere wetswysiginge is nodig ten einde die doel van die wet, naamlik bereiking van geregtigheid tussen die partye, te bewerkstellig. / On dissolution of a maniage out of commwrity of property the court has discretionary power to order a distribution of the assets of the different estates. The precondition, namely a contribution to the maintenance or increase of the estate of the other, and the interpretation of the words of the act, however, results in a curtailment of the court's discretion to order a just and equitable distribution. Contribution should play a role on the same level as all the other relevant factors. Misconduct should play a restricted role in a redistribution order. However, in certain cases it would be inequitable to ignore misconduct as a factor. The misconduct of the party against whom the redistribution is sought should not play a role. Certain amendments of the act are necessary to achieve the aim of the act, namely the attaining of equity between the parties. / Private Law / LL. M.
2

Page generated in 0.0815 seconds