• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van korrektiewe dissipline op die rehabilitasie van oortreders

Van der Westhuizen, Barend Marthinus 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / This research project was undertaken to establish what influence the lack of discipline amongst prisoners and members of Correctional Services has on the rehabilitation of offenders. A complete literature study was done to investigate the current lack of discipline amongst prisoners and members. Discipline is also brought into relationship with community based sentences such as Correctional Supervision as well as the involvement of the community in the release of prisoners. Positive rehabilitation can lead to crime prevention but the Department of Correctional Services and the community will have to take hands to reach this common goal. This subject needs further research in order to make recommendations to promote rehabilitation of off enders and to uplift the standard of discipline within the Department of Correctional Services. / Hierdie ondersoek is onderneem om die invloed van gevangenes en personeeldissipline binne die Departement Korrektiewe Dienste in verband te bring met die invloed wat dit het op die rehabilitasie van oortreders. 'n Volledige literatuurstudie is gedoen om die huidige tendens van swak dissipline onder gevangenes sowel as lede te ondersoek. Die dissipline word ook in verband gebring met gemeenskapgebaseerde vonnisse soos byvoorbeeld Korrektiewe toesig sowel as die betrokkenheid van die gemeenskap by die vrylating van oortreders. Positiewe rehabilitasie kan lei tot misdaadvoorkoming, maar dan sal die Departement Korrektiewe Dienste en die gemeenskap moet hande vat om hierdie gemeenskaplike doel te bereik. Verdere navorsing in die verband word beoog om sodoende werkbare aanbevelings te kan doen ten opsigte van beter dissipline onder gevangenes en personeel van die Departement Korrektiewe Dienste. / Penology / M.A. (Penology)
2

Page generated in 0.0825 seconds