• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

The role of project management in strategy execution within the South African telecommunications industry

Burgers, Claud Arthur 02 1900 (has links)
This study analyses the role of project management during strategy execution within the telecommunications environment in South Africa. The study is qualitative in nature and utilises semi-structured face-to-face interviews with participants. Content analysis is utilised from a data analysis perspective. For the cross-case analysis an adapted version of the Interactive Qualitative Analysis technique was utilised to complete this. This qualitative study found that there is a disconnect when utilising the project management discipline during strategy execution. This is due to a lack of corporate process ownership regarding the concepts under study. A further finding is that projects are selected based on financial viability even though a formal criteria is constituted for the selection of projects. Within this study, strategy execution results are achieved by applying dynamic processes when utilising the project management discipline. A project management based strategy execution framework will aid effective strategy execution in this regard. This research is a cross sectional study at a particular point in time and not a longitudinal study over an extended period. The study does not have extensive cause and effect, behaviour and additional informational characteristics for informed theory building over an extended period as with a longitudinal study. The study has been conducted across four cases within a specific industry. An extensive sample across different industries would have allowed for better generalisability. / Hierdie studie ontleed die rol van projekbestuur gedurende strategie-uitvoering in die telekommunikasie-omgewing in Suid-Afrika. Die studie is kwalitatief van aard en gebruik semi-gestruktureerde, persoonlike onderhoude met deelnemers. Inhoudsontleding word aangewend vanuit 'n dataontledingsperspektief. 'n Aangepaste weergawe van die interaktiewe kwalitatiewe ontledingstegniek is gebruik om die kruisgeval-ontleding te doen. Hierdie kwalitatiewe studie het bevind dat daar 'n onsamehangendheid is wanneer die projekbestuurdissipline gedurende strategie-uitvoering aangewend word. Hierdie is weens 'n gebrek aan korporatiewe proses-eienaarskap rakende die konsepte wat ondersoek word. 'n Verdere bevinding is dat projekte gekies word op grond van finansiële lewensvatbaarheid, hoewel formele kriteria saamgestel word om projekte te kies. In hierdie studie word strategie-uitvoeringsresultate bereik deur dinamiese prosesse toe te pas wanneer die projekbestuurdissipline aangewend word. 'n Uitvoeringsraamwerk vir 'n projekbestuurgebaseerde strategie sal effektiewe strategie-uitvoering help in hierdie opsig. Hierdie navorsing is 'n deursnee-studie op 'n bepaalde tydsduur en nie 'n longitudinale studie oor 'n uitgebreide tydperk nie. Die studie het nie 'n breedvoerige oorsaak en uitwerking, gedrags- en addisionele inligtingseienskappe vir ingeligte teoriebou oor 'n uitgebreide tydperk soos met 'n longitudinale studie nie. Die studie is oor vier gevalle in 'n spesifieke bedryf uitgevoer. 'n Breedvoerige steekproefneming oor verskillende bedrywe sou vir 'n beter veralgemening gesorg het. / Hierdie studie ontleed die rol van projekbestuur gedurende strategie-uitvoering in die telekommunikasie-omgewing in Suid-Afrika. Die studie is kwalitatief van aard en gebruik semi-gestruktureerde, persoonlike onderhoude met deelnemers. Inhoudsontleding word aangewend vanuit 'n dataontledingsperspektief. 'n Aangepaste weergawe van die interaktiewe kwalitatiewe ontledingstegniek is gebruik om die kruisgeval-ontleding te doen. Hierdie kwalitatiewe studie het bevind dat daar 'n onsamehangendheid is wanneer die projekbestuurdissipline gedurende strategie-uitvoering aangewend word. Hierdie is weens 'n gebrek aan korporatiewe proses-eienaarskap rakende die konsepte wat ondersoek word. 'n Verdere bevinding is dat projekte gekies word op grond van finansiële lewensvatbaarheid, hoewel formele kriteria saamgestel word om projekte te kies. In hierdie studie word strategie-uitvoeringsresultate bereik deur dinamiese prosesse toe te pas wanneer die projekbestuurdissipline aangewend word. 'n Uitvoeringsraamwerk vir 'n projekbestuurgebaseerde strategie sal effektiewe strategie-uitvoering help in hierdie opsig. Hierdie navorsing is 'n deursnee-studie op 'n bepaalde tydsduur en nie 'n longitudinale studie oor 'n uitgebreide tydperk nie. Die studie het nie 'n breedvoerige oorsaak en uitwerking, gedrags- en addisionele inligtingseienskappe vir ingeligte teoriebou oor 'n uitgebreide tydperk soos met 'n longitudinale studie nie. Die studie is oor vier gevalle in 'n spesifieke bedryf uitgevoer. 'n Breedvoerige steekproefneming oor verskillende bedrywe sou vir 'n beter veralgemening gesorg het. / Isifinyezo esiqukethe umongo wocwaningo Lolu cwaningo luhlaziya indima ye-project management ngesikhathi sokusetshenziswa kwesu kumkhakha wobuxhakaxhaka bokuxhumana ngezingcingo i-telecommunication eNingizimu Afrika. Ucwaningo ngolwenhlobo ye-qualitative kanti lusebenzisa ama-interview ahlelekile kodwa angenazihibe eziqinile, ukuqondana nalabo ababamba iqhaza ubuso nobuso. Kusetshenziswa inqubo yokuhlaziywa kwe-data lapho kuhlaziywa ingqikithi. Lapho kuhlaziywa nokuqhathanisa ama-case, kuye kwasetshenziswa ithekniki ebizwa ngokuthi yi-Interactive Qualitative Analysis ukuphetha lo msebenzi. Lolu cwaningo lwe-qualitative, luye lwathola ukuthi kukhona ukungaxhumani noma ukungahambelani phakathi kwe-project management kanye nesu ngesikhathi kusetshenziswa isu. Lokhu kungenxa yokusweleka kobunikazi kwinqubo ye-corporate maqondana nemibono okucwaningwa ngayo. Kanti futhi kubuye kwatholakala ukuthi amaprojekthi akhethwa ngkulandela ukuthi ngabe azongenisa imali yini ngisho noma kubekwe imibandela ethize ekukhethweni kwamaprojekthi. Kulolu cwaningo, imiphumela yesu lokusebenza ifezeka ngokusebenzisa izinqubo ezisebenza ngokuphezulo lapho kusetshenziswa inqubo ye-project management. Uhlaka olugxile ekusetshenzisweni kwe-project management luzosiza ekufakeni kahle kwesu lapho lusetshenziswa maqondana nalokhu. Lolu cwaningo luxhumanisa ukuqhathanisa eminye imikhakha yocwaningo ngesikhathi esithile kanti akulona ucwaningo olulandelelwa isikhathi eside. Lolu cwaningi alunawo umkhakha wembangela nomphumela, imibandela yokuziphatha kanye neminye imibandela yolwazi olungezelelwe ukwakha ithiyori esekelwe phezu kolwazi esikhathini socwaningo olulandelelwa isikhathi eside. Lolu cwaningo lwenziwe kuma-case amane kwimboni ethile eyodwa. Ukuthatha amasampuli ajulile ezimboni ezehlukene bekuzobe kusize ukuthi imiphumela ikwazi ukubonelela nokwengamela ngokunabile. / Business Management / D.B.L.

Page generated in 0.061 seconds