• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Aquinas se Quinque Viae as 'n holistiese beredenering

Ueckermann, Isabella Jacoba 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Aquinas's five point argument for God's existence views creation as a holistic entity in which synthesis and creative influences are initiated through the interaction between minimal and maximal acts of being. These acts are represented by the per accidens and the per se respectively. Both these acts are fundamental acts which are crucial to the outcome of the argument for the existence of God. The creature who, because of his per accidens dependency, possesses minimal status, is elevated to a place of honour by participation in creation. Both the essence and esse of creatures have their origin in the pure esse of the maximal act of being (God). Maximal being, the efficient cause, grounds the similarity between itself and minimal acts of being. Both the per accidens and the per se have crucial roles to play in the verification of tbe argument. Should any one of these two elements be lacking, the argument would be invalid. / Aquinas se Quinque Via as 'n Holistiese Beredenering is 'n vyfpunt-argument vir die bestaan van God wat die skepping as 'n eenheid beskou waarin sintese en skeppende invloede bewerkstellig word deur interaksie tussen minimale en maksimale bestaansaktes. Die bestaansaktes word deur die per accidens en die per se (wat die fundamentele boustene in die argument vorm) verteenwoordig. Die skepsel wat vanwee sy per accidens- afhanklikheid beperkte status beklee, word deur bemiddeling van die per se of maksimale bestaansakte (God) tot deelgenoot verhef en beklee ·n ereplek in die skepping. Beide die esse en essensie van menslike wesens het hul oorsprong in die suiwer esse van die maksimale bestaansakte. Maksimale bestaan, die effektiewe oorsaak, begrond die ooreenkoms tussen sigself en die minimale bestaansaktes. Die per accidens sowel as die per se vervul 'n onontbeerlike rol in die bewysvoering van die argument. Sou een van die twee fundamentele elemente ontbreek, sou die argument in geheel ongeldig wees. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)
2

Aquinas se Quinque Viae as 'n holistiese beredenering

Ueckermann, Isabella Jacoba 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Aquinas's five point argument for God's existence views creation as a holistic entity in which synthesis and creative influences are initiated through the interaction between minimal and maximal acts of being. These acts are represented by the per accidens and the per se respectively. Both these acts are fundamental acts which are crucial to the outcome of the argument for the existence of God. The creature who, because of his per accidens dependency, possesses minimal status, is elevated to a place of honour by participation in creation. Both the essence and esse of creatures have their origin in the pure esse of the maximal act of being (God). Maximal being, the efficient cause, grounds the similarity between itself and minimal acts of being. Both the per accidens and the per se have crucial roles to play in the verification of tbe argument. Should any one of these two elements be lacking, the argument would be invalid. / Aquinas se Quinque Via as 'n Holistiese Beredenering is 'n vyfpunt-argument vir die bestaan van God wat die skepping as 'n eenheid beskou waarin sintese en skeppende invloede bewerkstellig word deur interaksie tussen minimale en maksimale bestaansaktes. Die bestaansaktes word deur die per accidens en die per se (wat die fundamentele boustene in die argument vorm) verteenwoordig. Die skepsel wat vanwee sy per accidens- afhanklikheid beperkte status beklee, word deur bemiddeling van die per se of maksimale bestaansakte (God) tot deelgenoot verhef en beklee ·n ereplek in die skepping. Beide die esse en essensie van menslike wesens het hul oorsprong in die suiwer esse van die maksimale bestaansakte. Maksimale bestaan, die effektiewe oorsaak, begrond die ooreenkoms tussen sigself en die minimale bestaansaktes. Die per accidens sowel as die per se vervul 'n onontbeerlike rol in die bewysvoering van die argument. Sou een van die twee fundamentele elemente ontbreek, sou die argument in geheel ongeldig wees. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)

Page generated in 0.2342 seconds