Spelling suggestions: "subject:"eeg op godskennis"" "subject:"eeg op inhoudskennis""
1 |
’n Regsvergelykende ondersoek oor aanneming met besondere verwysing na die regte van die natuurlike vader en die kind se reg op die afkomskennis (Afrikaans)Du Preez, Lezel 15 November 2010 (has links)
AFRIKAANS: Hierdie verhandeling ondersoek aspekte van kinderregte met die doel om die huidige status daarvan te analiseer en moontlike aanbevelings te maak. Meer spesifiek word daar na die aspekte van aanneming, die posisie van die natuurlike vader en die kind se reg op afkomskennis gefokus. Die metodiek wat gevolg word is dié van 'n aanvanklike bestudering van die relevante• statute, regspraak en verslae wat die huidige posisie van bogenoemde aspekte in Suid-Afrika weergee ten einde die posisie te vergelyk met die in ander regstelsels. Met die benadering verander die doel van die verhandeling van 'n blote versameling regsreëls en dies meer in 'n regsvergelykende studie wat ten doel het om die heersende posisie in Suid-Afrika krities te kan evalueer. ENGLISH: In this dissertation aspects of children's rights are investigated with the aim of presenting the current situation and making several recommendations which would improve the current position of children. The aspects of adoption, the position of the natural father and the right of the child to knowledge of lineage are focused on in more detail. The methodology used starts by presenting an initial study of all relevant statutes, legal authority, court decisions/rulings and legal reports in order to allow for the comparison of the current position of the above mentioned aspects in South Africa with the position in other countries. By following this methodology, the purpose of the dissertation changes from just being a collection of legal rules amongst others to being a comparative legal study which strives to critically evaluate the current position in South Africa. / Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2010. / Private Law / unrestricted
|
Page generated in 0.0715 seconds